Neighbourgood Romney
Kry 40% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 21 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Romney-straat 3, Groenpunt, 8005, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 12
-
Vanaf
R1 100R660 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Neighbourgood Romney bied kontemporêre oornaggastekamers in die hartjie van Groenpunt. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat verblyf in die pragtige Moederstad soek, aangesien dit stapafstand vanaf gewilde besienswaardighede is.
Die gastehuis bied verblyf in balkonkamers, koningkamers, 2-enkelbedkamers, koninginkamers en 'n gesinskamer. Die gesinskamer bied slaapplek aan 3 gaste en die ander kamers het elkeen slaapplek vir 2. Hierdie kamers het elkeen 'n koningingrootte-bed of 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Elke en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Verder het elke kamer 'n platskerm-TV, gratis WiFi, 'n yskassie en koffie- en teemaakgeriewe. Die balkonkamers lei na privaat balkonne met sitplek. Daar is lugversorging in die koningkamers en die gesinskamer, en die ander kamers het plafonwaaiers.
Gaste het toegang tot die gastehuis se gemeenskaplike areas wat 'n volledig toegeruste kombuis, eetarea en gastesitarea met 'n kaggel insluit. Daar is ook 'n lieflike buite-area met 'n swembad, sonstoele en 'n houtdek, en 'n binnehof met sitplek.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.2/5
Neighbourgood Geverifieer
Eiendomme 10
Resensies 22
Jaar gelys 1
Ligging
- Romney-straat 3, Groenpunt, 8005, Wes-Kaap
- Gaste dink Neighbourgood Romney het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 21 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Romney-straat 3, Groenpunt, 8005, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 12