Nelspruit Lodge
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Bianca Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 63
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Jan Abraham B - Apr 2024
Algehele gradering
Great.
Nelspruit Lodge se terugvoer
Ons is so dankbaar vir jou 5-ster resensie! Dit is lonend om te weet dat ons pogings om 'n uitstekende ervaring by Nelspruit Lodge te bied, erken word. Kom terug en sien ons gou weer!
Ilze F - Apr 2024
Algehele gradering
Dit sal lekker wees as daar DStv is.
Jandre P - Mrt 2024
Algehele gradering
Great.
Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Annelize W - Mrt 2024
Algehele gradering
Kamer was voldoende vir een aand se verblyf.
Patrizia C - Des 2023
Algehele gradering
Very nice!
Maryna V - Sep 2023
Algehele gradering
Baie mooi kamers, raserige omgewing en ongelukkig het ons 'n groep gaste getref wat in hul silky pajamas in die gemeenskaplike areas vreeslik partytjie gehou het.
Sheron K - Sep 2023
Algehele gradering
Veilig, skoon en netjies. Baie rustige atmosfeer en naby geleë aan winkelsentrums.
Drikus L - Jul 2023
Algehele gradering
Goeie verblyf.
Erika D - Jul 2023
Algehele gradering
Nelspruit was heerlik.
Karien B - Jun 2023
Algehele gradering
Vriendelike personeel.
Hannes R - Mei 2023
Algehele gradering
Baie goed.
Liesie R - Mei 2023
Algehele gradering
Baie lekker en tevrede.
Mignon J - Mei 2023
Algehele gradering
Absolutely lovely!
Anonieme gas - Apr 2023
Algehele gradering
Dimitri D - Apr 2023
Algehele gradering
Goeie verblyf en sentraal.
Wiilie V - Apr 2023
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Anel E - Apr 2023
Algehele gradering
Oorslaap vanaf Mosambiek.
Zander P - Mrt 2023
Algehele gradering
Netjiese plek met professionele diens. Was heerlik om daar oor te slaap.
Charlene V - Mrt 2023
Algehele gradering
Kort kuiertjie, maar het heerlik geslaap en ontspan.
Elsabe V - Mrt 2023
Algehele gradering
Ons word altyd vriendelik verwelkom en is altyd reg om te help waar nodig.
Christa V - Feb 2023
Algehele gradering
Baie gerieflik en netjies.
Vanessa M - Feb 2023
Algehele gradering
Breakfast is extremely expensive for what is served.
Elize W - Des 2022
Algehele gradering
Personeel is behulpsaam en vriendelik.
Crisna D - Des 2022
Algehele gradering
Was daar vir 'n begrafnis.
Lees meerAndries K - Nov 2022
Algehele gradering
Baie netjies en sentraal geleë.
Tania S - Sep 2022
Algehele gradering
Heerlik skoon en netjies.
Dimitri D - Sep 2022
Algehele gradering
Lekker sentraal en netjies.
Charles W - Sep 2022
Algehele gradering
Good location, well maintained and very neat.
Stefan G - Aug 2022
Algehele gradering
Lekker oornagverblyf. Rustig en sentraal.
Elmarie V - Aug 2022
Algehele gradering
Baie netjiese plek, vriendelike mense.
Ettienne B - Aug 2022
Algehele gradering
Kamer was baie netjies.
Ilse C - Jul 2022
Algehele gradering
Teleurstelling.
Lees meerMelissa M - Jun 2022
Algehele gradering
Sakpas, skoon en gerieflik.
Heidi P - Jun 2022
Algehele gradering
Nelspruit Lodge is sentraal geleë en baie naby aan winkelsentrums. Dit is veilig en bied alles wat nodig is vir 'n kort kuier.
Gerhardus B - Mei 2022
Algehele gradering
Was lekker gewees. Maar die personeel het op die stop gerook reg by die deur, was nie reg gewees.
Khosi S - Apr 2022
Algehele gradering
Very quiet and nice place.
Pat H - Mrt 2022
Algehele gradering
Awesome. Dankie.
Daniel O - Feb 2022
Algehele gradering
Nie waarde vir geld nie.
Lees meerMike K - Feb 2022
Algehele gradering
Would be better if they had bar fridges.
Doemie M - Jan 2022
Algehele gradering
Netjies, skoon en veilig.
Andries K - Des 2021
Algehele gradering
Gerieflik.
Michelle S - Des 2021
Algehele gradering
Netjies, gerieflik, bekostigbaar, vriendelike diens.
Willemiem L - Okt 2021
Algehele gradering
Was baie vriendelik en hulpvaardig.
Lesley L - Okt 2021
Algehele gradering
Very pleasant.
Ester S - Sep 2021
Algehele gradering
Waarde vir geld, netjies en veilig.
Lizl T - Jul 2021
Algehele gradering
Heel skoon en netjies.
Eddy J - Jun 2021
Algehele gradering
Baie onprofesioneel ontvang.
Sorica N - Jan 2021
Algehele gradering
Baie lekker en gemaklik.
Shaun S - Okt 2020
Algehele gradering
Kon nie slaap.
Helga R - Okt 2020
Algehele gradering
Lekker gekuier.
Yolande P - Des 2019
Algehele gradering
Ideaal vir pit stop na Mosambiek-vakansie.
Christian F - Nov 2019
Algehele gradering
Baie netjies en sentraal geleë.
Thomas D - Sep 2019
Algehele gradering
Baie teleurgesteld.
Tinus G - Jul 2019
Algehele gradering
Aangenaam.
Elma W - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie rustige, veilige en skoon verblyf.
Riette B - Des 2018
Algehele gradering
Nooit weer nie.
Letitia K - Sep 2018
Algehele gradering
Nelspruit Lodge. Verruklik!
Sandra L - Sep 2018
Algehele gradering
Lekker.
Heidi V - Aug 2018
Algehele gradering
Baie netjies, skoon en gerieflik geleë.
Clive P - Apr 2018
Algehele gradering
Dit was uit die boeke gewees!
Thuanitha P - Apr 2018
Algehele gradering
Die feit dat hulle ligging in die dorp is langs die hoofpad is ook die probleem.
Giselle D - Nov 2017
Algehele gradering
Warning: Do not book a room at Nelspurit Lodge.
Lees meer- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 69 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Webb-straat 3, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom