Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nerf-af Cottage and Rooms

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Serina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 56

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 56 resensies vir Nerf-af Cottage and Rooms
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Kellan S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kellan S
Gesin met klein kinders

Cosy, quiet and relaxing.

We had a lovely quiet stay. Everything was so lovely and we felt very at home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rut L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rut L

Heerlik geslaap in mooi plek.

Ek en my dogter het heerlik gebly. Die plekkie is keurig gedekoreer met alles wat mens nodig het vir 'n oornag waar jy nie kos voorberei nie. Ons was bederf met heerlike olywe en botter beskuit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nerf-af Cottage and Rooms se terugvoer

Rut, dit was 'n voorreg om julle te ontvang. Baie bly dat julle die tyd as ma en dogter geniet het en ook van die Franse dekor gehou het. Die omgewing is baie veilig en ons Queen's Kamer is baie gewild vir naweek verblyf.

Nerf-af Cottage and Rooms
Genene S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Genene S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onrus is a joy to all the senses and we left with much more than we brought.

Very comfortable. Everything we needed was right there in the room or a short drive away. Lovely shower and superb bed. Don't bank on an afternoon nap though, as the play park next door is quite popular with the children in the neighbourhood.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nerf-af Cottage and Rooms se terugvoer

Genene, thank you for this great and detailed review on your stay at our King's Room. I'm glad you had some good rest and enjoyed our Onrus Village. We hope to have you back again in the future. Welcome!

Nerf-af Cottage and Rooms
Annemarie W - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie W
Enkelreisiger

Het voldoen aan alle vereistes, heerlik gebly - dankie.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nerf-af Cottage and Rooms se terugvoer

Annemarie, dit was net 'n plesier om jou hier in ons Queen's Kamer te ontvang. Altyd welkom!

Nerf-af Cottage and Rooms
Simoné V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simoné V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspanne. Lekker. Rustig. Mooi.

Pragtige, netjiese kamer. Rustige, ontspanne omgewing. Vriendelike gasvrou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nerf-af Cottage and Rooms se terugvoer

Ah, wonderlik! So bly julle het jul verblyf in ons Queen's Kamer so geniet! Gelukkige gaste is ons beloning! Altyd welkom!

Nerf-af Cottage and Rooms
Mareli S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mareli S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great weekend getaway! Really comfortable stay!

Lovely stay in a very cosy room. The host's attention to detail is remarkable. They are also willing to assist with any questions or difficulties that you might experience. Great value for money and we felt really safe at the accommodation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nerf-af Cottage and Rooms se terugvoer

Such a great and rewarding review, thank you Mareli. Your kind words are really complimenting our King's Room! So glad you felt cosy and safe. Always welcome!

Nerf-af Cottage and Rooms
Jessica O - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica O
Saam met vriende

Rustig, pragtig en netjies!

Wat 'n heerlike ervaring om in so 'n pragtige, netjiese plek te bly. Dankie vir die gasvryheid en vriendelikheid. Ons het so veilig gevoel. Nerf-af is in 'n stil, prentjiemooi area geleë, die perfekte plek om te ontspan en tot rus te kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nerf-af Cottage and Rooms se terugvoer

Jessica, dit was vir ons 'n voorreg om julle hier in ons Queen's Kamer te ontvang. So bly julle het die tyd hier geniet en dat jul veilig gevoel het.
Dankie vir 'n wonderlike terugvoer! Dit is ons hart om gelukkige gaste te hê!
Ons kan julle verseker as gaste aanbeveel. Hoop ons sien julle sommer gou weer.
Altyd welkom!

Nerf-af Cottage and Rooms
Delani S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delani S
Gesin met tieners

'n Tuiste weg van die huis. 10/10 vir gemak, geriewe en diens.

Die kothuis was goed ingerig en 'n plesier vir die oog. Die gasvrou oorsien geen detail vir haar gaste se gerief nie. Sy het flink gereageer op enige versoeke en selfs meer hulp gegee as wat verwag was. Die huis is stil en privaat met 'n lieflike uitsig oor 'n groenstrook/parkie. Ons sal dit beslis aanbeveel en hopelik weer self kan oorbly. 10/10.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nerf-af Cottage and Rooms se terugvoer

Baie dankie vir hierdie wonderlike terugvoer op julle verblyf by ons Nerf-af-Kothuis, Delani. So bly julle het die verblyf geniet en 'n goeie ruskans gekry! Dit is vir ons 'n voorreg om gelukkige en tevrede gaste te hê. Altyd welkom!

Nerf-af Cottage and Rooms
Gavin J - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gavin J
Saam met vriende

Very comfortable stay.

Sadly there was no running water, but the host went out of her way to provide bathing water and drinking water. Nice location, very friendly hostess, always checking to see if we were happy. Will go back in the future.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nerf-af Cottage and Rooms se terugvoer

Gavin, thank you for this great review. So glad you guys still enjoyed a good stay at our Cottage and that we were still able to accommodate and keep our guests happy, as the level 9 storm left the area without running water for 6 days. You were great guests to have.
We will be very happy to have back in future.

Nerf-af Cottage and Rooms
Alta D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta D
Enkelreisiger

Ek het heerlik gekuier ten spyte van die stormagtige weer.

Ek is hartlik ontvang en die kamer was baie skoon en goed toegerus. Die gasvrou het moeite gedoen om my te laat welkom voel. Ek het veilig gevoel. Die ligging was baie gerieflik en ek het regtig my besoek geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nerf-af Cottage and Rooms se terugvoer

Alta, dit was 'n voorreg om jou te ontvang.
So bly jy het jou verblyf geniet en veilig gevoel, nieteenstaande die katastrofiese storm wat ons gehad het.
Dankie ook dat jy die kamer so netjies gelaat het. Hoop ons sien jou sommer gou weer. Altyd welkom.
Groete.
Eugene & Serina.

Nerf-af Cottage and Rooms
Jonathan W - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonathan W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Extremely pleasant stay.

Lovely room, beautiful house and street. Lovely hosts. Really enjoyed our stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nerf-af Cottage and Rooms se terugvoer

Jonathan, thank you for your kind and encouraging response to your stay at our Rooms in the Main House. So glad you had a pleasant stay. We were blessed with your coming.

Always welcome back! Kind regards. Eugene & Serina

Nerf-af Cottage and Rooms
Ingrid D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid D
Gesin met klein kinders

Rustige kuier by die see - so stil.

Ons het heerlik gekuier by die Nerf-af Cottage. Ons kleuter het die parkie die meeste geniet (groot bonus: hek wat oopmaak op die parkie). Cottage is skoon en netjies plus dit het alles wat jy benodig. (Kamers is ruim). Ons het heerlik gebraai en gekuier - ons kom weer kuier! Volgende keer bring ons vriende saam (Cottage groot genoeg vir 4 grootmense).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nerf-af Cottage and Rooms se terugvoer

Ingrid, Dankie vir jou vriendelike en deeglike terugvoer en resensie van jul verblyf hier in ons Nerf-af-Cottage. Bly jul kleuter kon die Parkie ook so geniet. Familie tye is ons prioriteit.
Die Cottage is verseker ruim genoeg om 4 volwassenes te ontvang. Hoop ons sien julle sommer gou weer!
Groete.
Eugene en Serina.

Nerf-af Cottage and Rooms
Carin V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin V
Gesin met tieners

Die oomblik wanneer jy Nerf-af Cottage instap, ervaar jy 'n rustigheid en huislikheid.

Elke vertrek en item is met soveel sorg en liefde gekies om jou verblyf baie gemaklik maar ook so 'n mooi ervaring te maak. Nerf-af het alles wat jy nodig het en was pynlik netjies en skoon. Gasvrou Serina was ongelooflik gasvry en hulpvaardig. Ons kom vir seker weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nerf-af Cottage and Rooms se terugvoer

Dankie vir jou vriendelike en opbouende resensie, Carin. Ons waardeer jou terugvoer en so bly dat jul dadelik tuis gevoel in ons Nerf-af-Cottage.

Gelukkige en ontspanne gaste is ons beloning. Hoop ons sien julle sommer gou weer!

Vriendelike groete
Eugene en Serina

Nerf-af Cottage and Rooms
Danielle T - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danielle T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het veilig gevoel en het heerlik geslaap.

Daar was genoeg beskuit en koffie/tee. Lekker sjokolade-welkomkoekies. Bietjie sjerrie vir slaaptyd en kwaliteitbad- en handwasseep. Die kamer lyk presies soos op die foto. 'n 2de sitplek in die kamer i.p.v. op die bed sou gerieflik gewees het. Daar is baie oulike sitplek buite maar nie in die wind en reën.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nerf-af Cottage and Rooms se terugvoer

Danielle, dankie vir jou vriendelike en deeglike terugvoer van jul verblyf in ons Queen's ensuite Kamer. Bly julle kon al die ekstras geniet en waardeer. Julle was absoluut super gaste.
Hoop ons sien julle gou weer. Groete, Eugene en Serina.

Nerf-af Cottage and Rooms
Sandy W - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandy W
Gesin met klein kinders

We had a wonderful weekend!

We thoroughly enjoyed our stay and the peace of Nerf-at Cottage. Everything was comfortable and available, and we loved the decor, had adequate space to entertain family visiting one evening, and were very cosy in our comfy beds on cold, wet nights.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nerf-af Cottage and Rooms se terugvoer

Sandy, it was such a great pleasure to host you and the extended family. So good to meet you guys.
You were such friendly and joyful people, making the best of every situation.

People like yourselves, makes the Hospitality Industry so rewarding.
Always welcome.

Loving what we do and doing what we love.

Nerf-af Cottage and Rooms
Pieter D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik, professionele en baie aangename verblyf.

Ons is vriendelik, hulpvaardig en profesioneel ontvang, deur Serina, en ons verblyf was baie aangenaam en bekostigbaar. Die kamer is stylvol en het in al ons behoeftes voldoen. Wat 'n lekker ondervinding om ook weer in die mooie Kaap te kon kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nerf-af Cottage and Rooms se terugvoer

Pieter, dit was n absolute plesier en voorreg om jul te ontvang in ons Queen's Kamer in die Hoofhuis.
So bly dat jul verblyf hier aangenaam was. Gelukkige en tevrede gaste is ons prioriteit. Julle is altyd welkom.
Groete van ons.

Nerf-af Cottage and Rooms
Hildegard S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hildegard S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful, quiet place, friendly and helpful hosts.

Nice place to stay over for some days.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nerf-af Cottage and Rooms se terugvoer

Hildegaurd, It was a pleasure to host you and your spouse for a few days.
We are glad you had a quiet and peaceful time.
We were blessed with your visit.
Happy guests are our reward.
Always welcome in future.
Best,
Eugene and Serina.

Nerf-af Cottage and Rooms
Linda T - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda T
Saam met vriende

Clean, neat room supplying everything needed. Space well-utilised. Safe and the host is extremely welcoming and friendly.

The hosts kept us in the loop by means of WhatsApp. Load shedding updates were most welcome.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nerf-af Cottage and Rooms se terugvoer

Linda,
Thank you for your kind and encouraging review of your stay at our Queen's Room.
You were just super guests, and it was a pleasure to host you.
We hope to have you back soon.
Best,
Eugene a Serina.

Nerf-af Cottage and Rooms
Esme W - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esme W
Enkelreisiger

Behalwe dat die ketel se prop soms vasgehaak het, was dit heerlik om daar te bly.

Die gasvrou was baie gaaf en behulpsaam in alle opsigte. Alles is so mooi en wat ek benodig het was daar, veral om lekker te kan bad. Serina het my laat weet van die beurtkragtye wat baie gehelp het.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nerf-af Cottage and Rooms se terugvoer

Esme, ons is baie bly dat jy die tyd hier in ons Queen's Kamer so geniet het. Gelukkige gaste is altyd ons prioriteit en n lekker bad om te ontspan, 'n bonus.
Ons is nie bewus van die ketel se kragprop wat vashaak nie, maar sal dadelik daarna omsien.
Hoop ons sien jou spoedig weer. Groete.

Nerf-af Cottage and Rooms
Michelle F - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle F
Saam met vriende

Home away from home.

We thoroughly enjoyed our stay, Nerf-af Cottage was well equipped with everything you needed to make your stay as comfortable as possible. They even had rechargeable lights in case Eskom decided to re-implement the much dreaded loadshedding! The best part of our stay, was the interior design and décor. It felt as if I was paging through one of my favourite décor magazines again. Will definitely return!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nerf-af Cottage and Rooms se terugvoer

Michelle, we really appreciate and value your kind and encouraging words re your stay at our Nerf-af-Cottage.
It is so rewarding to hear that it was a home away from home and that you loved our decor and design. Home and Decor is where our heart is. Always welcome!

Nerf-af Cottage and Rooms
Shaun R - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Shaun R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable, clean, convenient, and practical.

My wife and I had a most pleasant stay. Our host was friendly, welcoming and helpful. An added bonus was the home decor advice that we received from Serina.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nerf-af Cottage and Rooms se terugvoer

Shaun, it was just a pleasure to host you and your beautiful wife.Thank you for your great response. Also glad to be able to give you some advice around Decor, as we have had a Vintage-SHOP for the last 14yrs.
Nerf-af-SHOP is on the premises now.
Always welcome!

Nerf-af Cottage and Rooms
Daniel R - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent stay.

Our holiday holiday bloomed to perfection when our hostess, Serina, opened the door overwhelming us with warmth and hospitality as she introduced us to our home for the two nights. If you prefer a neat, cozy and quiet breakaway from the noisy city Nerf-Af offers it all. Thanks Serina and Eugene.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nerf-af Cottage and Rooms se terugvoer

Daniel, we are delighted to receive such a great and uplifting review of your stay at our King's Room.
Happy guests are our priority and reward. Appreciate your warm and kind response.
Always welcome.
Hope to have you back in future. Eugene a Serina.

Nerf-af Cottage and Rooms
Tennelle D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tennelle D
Gesin met klein kinders

Relaxing and homely, the perfect break from a busy life.

Serina and Eugene are warm, welcoming hosts and provide the perfect environment to relax and spend quality time as a family. Neat, clean and the little extras are a special touch.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nerf-af Cottage and Rooms se terugvoer

Tennelle, thank you for rewarding us with such a great response on your stay at our Cottage.
We are so glad that you valued the environment and that you could have memorable family times together.
You were Super-guests to have! Hope to see the family again in future.
Always welcome!
Kindest regards,
Eugene a Serina.

Nerf-af Cottage and Rooms
Elthea F - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elthea F
Gesin met klein kinders

Uniek, oorspronklik en gerieflik.

Ons kuier by Nerf-Af was 'n heerlike bederf. Die dekor was so reg in my kraal. Daar was genoeg spasie om te "leef" en was sommer opgewonde om saans huis toe te gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nerf-af Cottage and Rooms se terugvoer

So wonderlik om te hoor Althea! Lekker om julle te ontmoet en n voorreg om julle hier te ontvang.
Ons is so bly ons Nerf-af-Cottage en Dekor het jul bederf! Dankie vir hierdie opbouende Resensie.
Hoop ons sien julle sommer gou weer.
Groete.

Nerf-af Cottage and Rooms
Michelle M - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Michelle M
Enkelreisiger

Wonderful and caring hosts.

Due to loadshedding, which is not the problem of the hosts, it was not well-priced for the winter months for only a room and adjoining sleeping area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nerf-af Cottage and Rooms se terugvoer

Michelle, we apologize for any inconvenience, but unfortunately have no control over unforseen loadshedding.
Our prices are also reasonable and acceptable for what the rooms offer, with a 15% winter discount.
We do our very best to keep our guests comfortable and prepared for loadshedding times. We have re-chargeable lights and full Wi-Fi even with loadshedding.
Kind regards,
Eugene and Serina.

Nerf-af Cottage and Rooms
Treska B - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Treska B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik, bereikbaar, warm, luuks, uitstekend toegerus, interieur en dekor lieflik.

Een negatief is dat die toilet oop is. Geen afspering, selfs glas of 'n deur sou van die gaste gemakliker laat voel het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nerf-af Cottage and Rooms se terugvoer

Ek is baie bly dat julle jul verblyf in ons Queen's en-suite kamer, so geniet het en ook die Franse dekor en interior. Dit is vir ons belangrik om ons gaste welkom te laat voel in 'n huislike omgewing.
Die toilet is deel van die oopplan beplanning, met 'n muur wat dit afskort van die kamer. Jammer as dit vir julle ongerieflik was.
Vriendelike groete.

Nerf-af Cottage and Rooms
Crystal Z - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Crystal Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het dit baie geniet en die cottage was net wat ons nodig gehad het.

Is 'n baie netjiese plek en ons het dit baie geniet was naby alles en is in n veilige omgewing. Die kamer was baie mooi en skoon en die TV was 'n bonus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nerf-af Cottage and Rooms se terugvoer

Wonderlik, ek is baie bly dat jul hier kon ontspan en met nuwe krag kon huistoe gaan. Julle het soveel waarde geheg aan ons Franse Vintage dekor.
Hoop om jul vinnig weer te sien. Julle is altyd welkom.

Nerf-af Cottage and Rooms
Nikola M - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nikola M

Home away from home.

Neat. Friendly. Cozy. Peaceful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nerf-af Cottage and Rooms se terugvoer

So glad you found the King's Room to be homely, neat, and peaceful. It was our privilege to host you.
Best regards,
Eugene and Serina

Nerf-af Cottage and Rooms
Martie M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie M
Saam met vriende

Was gasvry ontvang, vir 7 dae heerlik privaat en baie gerieflik in die cottage gebly, niks kortgekom nie.

Ons hoef net klere en kos te gebring het (en daar was sowaar heerlike beskuit en koffie en tee!). 'n Rasper, lemoenuitdrukker, haardroër, verwarmer, selfs stortseep en badseep was daar, skottelgoedseep, wynglase, kerse en 'n skerp flitslig, ingeval van beurtkrag, alles is daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nerf-af Cottage and Rooms se terugvoer

Martie, wat 'n wonderlike terugvoer op julle verblyf in ons Cottage. Die terugvoer op elke bietjie detail, maak dit vir ons 'n plesier om in die gasvryheids bedryf te wees. Ons waardeer julle.
Hierdie opbouende resensie is vir ons 'n beloning op die hart wat ons het om altyd ons gaste welkom te laat voel.
Groete julle.

Nerf-af Cottage and Rooms
Anthony O - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthony O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very nice stay with very good hosts.

Would add a door onto the toilet and not have it open plan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nerf-af Cottage and Rooms se terugvoer

Gerhard we thank you for your great response and rating on your stay at our rooms. We take note of your suggestion.
It was our pleasure to be your host. You are always welcome!
Best regards.
Eugene a Serina.

Nerf-af Cottage and Rooms
Gerhard B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam!

Baie vriendelik ontvang. Baie netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nerf-af Cottage and Rooms se terugvoer

Gerhard, baie dankie vir jul vriendelike terugvoer op jul verblyf hier by ons.
Dit was 'n voorreg om julte ontvang. Hoop ons sien jul sommer gou weer.
Altyd welkom.
Vriendelike groete.

Nerf-af Cottage and Rooms
Elizabeth M D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth M D
Saam met vriende

'n Bietjie Frankryk naby die see.

Soos wat ons geleentheid kry om deur die mooi land te toer, probeer ek blyplek vind wat elke keer 'n nuwe en unieke ervaring sal meebring. Nie net was Nerf - Af die perfekte keuse met die eerste besoek in Hermanus nie, maar het Serina en Eugene se menswees en gasvryheid ook gesorg dat ek nog 'n wonderlike herinnering saam my neem en ek die gastehuis vir enige iemand kan aanbeveel wat verblyf nodig in Onrus/Hermanus. Daar is verskillende kamers om van te kies wat elk in detail smaakvol, goed toegerus en skoon is. 'n Speelparkie reg langs die gastehuis is 'n droom vir enige kind. Die losstaande kothuis agter bied slaapplek vir 5 mense. Als met 'n klassieke Franse-styl-gevoel, wat afgerond word met 'n prentjiemooi tuin. Werklik 'n juweel wat mens ontdek. Dié verblyf is in 'n lekker stil area wat veilig is. Strande en eetplekke is ook gerieflik naby.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nerf-af Cottage and Rooms se terugvoer

Wat 'n opbouende en verblydende resensie.
Baie dankie hiervoor, Elsábe, dit is so belonend.
Hierdie is die beste beskrywing van ons Nerf-af Kamers en Kothuis. Ek is bly jul kon ons mooie Walvis Seekus kom verken. Elsabé, jy verwoord ons harte en gees waarmee ek en Eugene graag ons gaste ontvang en tuis wil laat voel.
So bly jul het jul verblyf hier in ons King's Kamer so geniet. Dit was vir ons heerlik om julle hier te ontvang en ook beter te leer ken. Hoop ons sien julle spoedig weer.
Altyd welkom.
Eugene en Serina

Nerf-af Cottage and Rooms
Rikus V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rikus V
Gesin met klein kinders

Gerieflike, gasvrye verblyf.

Gasvrye en vriendelike ontvangs deur Sarina. Die netjiese kothuis is gerieflik (en keurig) ingerig met alles wat mens benodig! Slegs 2km vanaf Onrus-strand. Die parkie langs die huis is lieflik veral as jy klein kinders het!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nerf-af Cottage and Rooms se terugvoer

Wonderlik om te hoor! So bly jul kon heerlik ontspan hier in ons Nerf-af-Kothuis. Familie tyd saam, is ons prioriteit.
Julle is altyd welkom!
Groete.

Nerf-af Cottage and Rooms
Sipho R - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sipho R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was aangenaam om daar te bly, stilarea.

Ons het die stilte, asook die rustige atmosfeer en seelug baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nerf-af Cottage and Rooms se terugvoer

Baie bly jul het die rustige, stil omgewing hier in ons King's Room geniet!

Nerf-af Cottage and Rooms
Ellen-maud B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ellen-maud B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n voorreg om by Nerf-Af te kon bly, ons waardeer die fynste detail in alles!

Ons is hartlik ontvang deur Serina, Nerf-Af is 'n plek waar mens dadelik tuis voel, omring met kunstige dekor en pragtige rustige tuin, dis 'n fees vir die sintuie en voel soos 'n skat wat ons ontdek het. Baie dankie vir die heerlikste beskuit. Ons gaan vir almal vertel en beslis weer daar wil bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nerf-af Cottage and Rooms se terugvoer

Wonderlike terugvoer, baie dankie Ellen-maud! Jou resensie op jul verblyf in die Queen's Kamer, is vir ons so verblydend! Dit weerspeel die hart waarmee ons graag ons gaste wil ontvang en slegs die beste ervaring en rustigheid wil gee.
Jul altyd welkom!
Vriendelike groete.
Eugene en Serina.

Nerf-af Cottage and Rooms
Marene V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marene V
Gesin met klein kinders

Heerlik gerus!

Pragtige kothuis in 'n stil straatjie. Oulike speelparkie reg langs die kothuis wat perfek was vir ons 4 jarige seuntjie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nerf-af Cottage and Rooms se terugvoer

Soo bly jul kon die PAASnwk hier by ons geniet! Die stilte en rustigheid in ons omgewing en speelpark met voël lewe maak dit die ideale wegbreek vir gesinne.
Julle is altyd welkom!
Groete.

Nerf-af Cottage and Rooms
Jaco K - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitsonderlik

Hierdie is regtig ‘n juweel. Ons het so lekker gekuier. Net wat die siel nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nerf-af Cottage and Rooms se terugvoer

Baie dankie vir jou opbouende terugvoer op jul verblyf hier by ons Nerf-af-Cottage. Bly jul tydjie hier by ons was vir jul sielskos.
Jul altyd welkom.
Vriendelike groete.

Nerf-af Cottage and Rooms
Ernst J - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ernst J
Gesin met klein kinders

Fantasties!

Ons het so lekker gebly! Serina is wonderlik en niks is te veel moeite nie. Die blyplek is pragtig, goed ingerig en dis rustig. Die parkie langsaan was "n hit" met ons dogtertjie. Ons sal dit beslis aanbeveel en weer gaan kuier. Die beddens is baie gemaklik en die styl van die kothuis is amazing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nerf-af Cottage and Rooms se terugvoer

Baie dankie vir hierdie wonderlike resensie en terugvoer op jul verblyf hier by ons Nerf-af Kothuis. Jul reaksie verskaf vir ons groot vreugde! Dit was lekker om jul te ontmoet.
Hoop ons sien jul gou weer.
Altyd welkom!

Nerf-af Cottage and Rooms
Marguerite L - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marguerite L
Gesin met tieners

Heerlik gekuier. Pragtige huis. Goeie geriewe en lekker ligging.

Baie netjiese cottage met pragtige dekor en 'n lekker atmosfeer. Het heerlik gekuier en sal beslis die verblyf aanbeveel. Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nerf-af Cottage and Rooms se terugvoer

Ons is baie bly dat jul lekker gekuier het en die tyd hier by ons geniet het.
Vriendelike groete.

Nerf-af Cottage and Rooms
Jeanette W - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette W

'n Baie vreugdevolle en aangename verblyf.

Aangesien my man herstel het na 'n operasie, het ons baie tyd by ons huisie deurgebring en dit was op sigself baie aangenaam en ontspanne. Serina is 'n baie vriendelike en behulpsame gasvrou en dit was 'n vreugde om haar te leer ken. ’n Pragtige plekkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nerf-af Cottage and Rooms se terugvoer

Jeanette, baie dankie vir hierdie wonderlike terugvoer en resensie van jul verblyf hier in ons Nerf-af-Kothuis. Ons is bly julle kon hier ontspan. Dit was lekker om jul te leer ken. Dankie ook vir n baie netjiese Kothuis. Julle is altyd welkom. Vriendelike groete.

Nerf-af Cottage and Rooms
David R - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stilte en vrede.

Goed geleë en baie netjiese kothuis. Volledig toegerus met ook buite braai. Stil omgewing en tog naby strand. Kan Nerf Af aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nerf-af Cottage and Rooms se terugvoer

So bly julle kon die stilte en rus hier in ons Nerf-af Kothuis geniet. Dit was vir ons n voorreg om jul te ontvang. Dankie vir die opbouende resensie.
Waardeer die terugvoer.
Jul is altyd welkom.

Nerf-af Cottage and Rooms
Danielle J - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danielle J
Saam met vriende

Ons spesiale dag was net meer spesiaal gemaak.

Vir ons troue en trou-voorbereiding het ek sowel as my twee strooimeisies by Nerf-af gereed gemaak. Serina het dit vir ons so mooi en spesiaal opgemaak. Ons het ook na ons troue daar geslaap en die strooimeisies het van die suites geboek omdat ons toe meer mense is. Die dekor en atmosfeer van Nerf-af het die perfekte agtergrond geskep vir pragtige fotos en alles wat mens moontlik kon benodig was die huis mee toegerus. Ons sal definitief terugkom vir ons huweliksherdenking jaarliks.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nerf-af Cottage and Rooms se terugvoer

Danielle, dit was vir ons die grootste voorreg om deel te kon wees van jul Huweliksdag, en vreugde om 'n mooiste bruid op Nerf-af se werf te kon hé.
Ons is baie bly dat julle die mooiste fotos kon neem hier in ons Vintage Franse Kothuis en ook buite in ons Tuin.
Ons sien uit om jul terug te ontvang.
Liefde en geluk op jul lewenspad.
Eugene en Serina.

Nerf-af Cottage and Rooms
Elize V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize V
Gesin met klein kinders

Heerlike verblyf vir enige vakansietyd.

Baie goed ingerig, gerieflik, netjies en skoon. Sentraal geleë. Sal dit beslis vir families en vriende aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nerf-af Cottage and Rooms se terugvoer

Baie dankie vir jul resensie en goeie terugvoer van jul verblyf by ons Nerf-af Kothuis. Ook vir jul aanbeveling.
Dit was lekker om julle te ontmoet. Hoop ons sien jul gou weer. Vriendelike groete.

Nerf-af Cottage and Rooms
Corné G - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corné G
Gesin met tieners

Top-klas.

Soos voorheen het ons heerlik gekuier by Nerf Af. Baie skoon en netjies en toegerus met alles wat ons nodig gehad het. Sal beslis weer kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nerf-af Cottage and Rooms se terugvoer

Corné, Baie dankie!
Hierdie terugvoer op jul verblyf hier in ons Nerf-af-Cottage, is vir ons n groot inspirasie. Dit is heerlik om jul vir n tweede keer te akkommodeer.
Jul is altyd welkom!!
Groete.
Eugene en Serina

Nerf-af Cottage and Rooms
Lizelle K - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle K
Saam met vriende

Lieflike huisie, warm atmosfeer, uitstekend toegerus, hoog aanbeveel.

Ons verblyf was aangenaam en ons beveel Nerf - Af heelhartig aan. Die huisie is keurig en met aandag ingerig, dis luuks maar ook aards, die omgewing is pragtig, die gasheer en gasvrou professioneel, dis privaat, rustig en baie gerieflik geleë. Ons wil graag weer kom kuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nerf-af Cottage and Rooms se terugvoer

Wonderlik! Baie dankie vir jou terugvoer en resensie op ons Nerf-Af-Kothuis. Dit is vir ons verblydend om so 'n goeie reaksie op ons verblyf en dekor te kry. Bly jul het lekker gebly.Dit is ons hart om gaste welkom en gemaklik te laat voel. Dankie ook vir 'n baie netjiese en skoon kothuis, toe jul uit is.
Jul verseker baie welkom om weer te kom kuier.
Groete.
Eugene en Serina.

Nerf-af Cottage and Rooms
Carina S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Kan met baie vrymoedigheid Nerf - Af aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nerf-af Cottage and Rooms se terugvoer

Baie dankie vir jul uitstekende reaksie op jul lekker bly by ons Nerf-af-Cottage.
Bly dat jul ons unieke Vintage-Franse leefstyl so waardeer en geniet het.
Hoop ons sien jul gou weer!
Groete.
Eugene en Serina

Nerf-af Cottage and Rooms
Brenda B - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda B

Wonderful night's sleep.

It was a blessing to sleep in such comfortable beds. The ultra modern, stylish cottage, set in a peaceful suburb, is quite literally picture-perfect.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nerf-af Cottage and Rooms se terugvoer

What a remarkable review! Thank you Brenda. So glad you enjoyed sleeping on our quality beds and cotton percale bedding. Your review really blesses our hearts. Would love to have you back in the near future.
Best wishes,
Eugene and Serina.

Nerf-af Cottage and Rooms
Corné G - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corné G
Gesin met klein kinders

Smaakvolle, gemaklike verblyf.

Aangename kothuis, goed toegerus en baie gerieflik vir 4 mense. Ons het heerlik gebly en selfs langer aangebly as beplan. Sentraal geleë en veilig!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nerf-af Cottage and Rooms se terugvoer

Baie dankie vir jul opbouende resensie op ons Nerf-af-Kothuis. So bly jul kon as 'n familie ontspan en gemaklik saam kuier. Familie-tye is vir ons n groot prioriteit.Dit is ons hart om net die beste vir ons gaste te bied. Hoop ons sien julle sommer gou weer.

Groete.
Eugene en Serina.

Nerf-af Cottage and Rooms
Irma R - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irma R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasies!

Dit is 'n groot bederf om hier tuis te gaan, baie dankie julle is ons go-to-plek in die Overberg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nerf-af Cottage and Rooms se terugvoer

Wonderlik om te hoor Irma! Dankie dat jul ons Nerf-af-Cottage kies hier in die mooiste Overberg Streek. Hoop ons sien julle sommer baie dikwels in die toekoms.
Hier raak vreemdelinge ons vriende. Dankie ook vir heerlikste bederf van vars naartjies van jul Plaas af!

Nerf-af Cottage and Rooms
Roxine L - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roxine L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik en cosy.

Baie dankie aan Serina en Eugene wat ons baie welkom laat voel het. Die cottage is so oulik en is ten volle toegerus met al die noodsaaklikhede. Sal beslis Nerf - Af aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nerf-af Cottage and Rooms se terugvoer

Dear Roxine,

Baie dankie, ons is bly om te hoor julle hou van ons Franse 'vintage' styl en dat julle die naweek in die kothuis geniet het.

Hoop ons sien julle gou weer.

Vriendelike groete,
Eugene en Serina

Nerf-af Cottage and Rooms
Pieter V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V
Saam met vriende

Prentjiemooi cottage naby Hermanus en omgewing.

Nerf-Af is 'n prentjiemooi cottage naby aan Hermanus en omgewing. Die afwerkings en geriewe is fantasties en het die gasheer aan alles gedink. Dankie vir alles, jul sal ons beslis weer sien!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nerf-af Cottage and Rooms se terugvoer

Dankie Pieter. So bly dat julle jul aand se verblyf by ons Cottage so geniet het. Dit is werklik ons hart om ons gaste tuis te laat voel. Bly jul hou van die styl en afwerking.
Hoop om jul gou weer te sien.
Groete.
Eugene en Serina.

Nerf-af Cottage and Rooms
Pierre L - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre L
Saam met vriende

Keurige verblyf, sentraal geleë.

Nerf-af is werklik ‘n wonderlike huis, keurig gemeubileer, toegerus met alles wat ‘n reisiger mag nodig hê. Hoog aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nerf-af Cottage and Rooms se terugvoer

Goeie dag Pierre,

Baie dankie vir jou goeie terugvoer en positiewe ervaring van ons Nerf-af-Cottage. Dit is ons doel om net die beste vir ons reisigers te bied.
Hoop ons sien jul gou weer.

Groete.
Eugene en Serina.

Nerf-af Cottage and Rooms
Egbert D - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Egbert D
Gesin met tieners

Wonderlike naweek in 'n smaakvolle kothuis - beveel Nerf-Af ten sterkste aan!

Wat 'n wonderlike vonds! Eugene en Serina het met soveel sorg en keurigheid - en groot respek en liefde vir erfenis en herkoms - 'n pragtige plek geskep; heeltemal privaat agter die hoofhuis, en ten volle toegerus (tot WiFi). Hul gasvryheid laat jou dadelik tuis voel. Dit was voorwaar 'n heerlike afsaal vir 'n ewe lekker naweekkuier en allermins ons laaste besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nerf-af Cottage and Rooms se terugvoer

Goeiedag Egbert,

Baie dankie vir jou goeie en opbouende resensie op ons Cottage.
Baie bly dat julle het die naweek geniet het.Hoop om julle gou weer te sien.
Dankie ook dat julle die Cottage so netjies agtergelaat het. Waardeer baie!
Was vir ons n plesier om jul te ontvang.

Groete.
Eugene en Serina


Nerf-af Cottage and Rooms
Izak O - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izak O
Saam met vriende

Die moeite werd. Sal dit defnitief aanbeveel.

Baie lekker en sal definitief weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nerf-af Cottage and Rooms se terugvoer

Hi Izak. Baie dankie vir jou resensie. Dit was lekker om jul te ontvang. Baie bly dat julle drie mans as vriende n aand van lekker-kuier en braai by ons Kothuis kon geniet.
Hoop ons sien jul gou weer!

Nerf-af Cottage and Rooms
Alicia V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Alicia V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilige, kindervriendelike plekkie.

Ons het baie lekker gebly en die eienaars is baie vriendelik en bedagsaam. Ons was nie bewus die kothuis is op dieselfde perseel as die eienaars nie, maar nietemin het ons die naweek daar baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nerf-af Cottage and Rooms se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie op ons Nerf-af Kothuis. Ons is baie bly dat jul lekker gebly het.

Nerf-af Cottage and Rooms
Chantal K - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gorgeous cottage.

The cottage is just gorgeous! The attention to detail and the thought and love put into building the cottage and all the furniture and decor makes the cottage feel like home away from home. Eugene and Serina were great hosts, and readily available to assist with any requests. The queen bed was really comfortable, we slept so well! The house contains all amenities you could possible need, and there was even some fire starters and wood for us to enjoy a braai. All in all a great stay and highly recommended.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nerf-af Cottage and Rooms se terugvoer

Hi Chantal,

Thank you so much for your encouraging review and recommendation on our Cottage. It really explains the heart that we put into building and decorating, also the quality and homely stay that we like to provide for our guests. It was lovely to host you and your husband. We trust that we will see you in the near future.

Regards,

Eugene & Serina

Nerf-af Cottage and Rooms
Vanaf
R895
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R895
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R895
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bosplasie-singel 14, Onrusrivier, 7201, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa0c0c4d9b7ba0b89a830f4f007a76979c1b73b88d5953821718f1e8673cd4c7a8175e75b948c2950b755790e543aa70f5159?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R895 per nag, vir 2 mense 56 5 1 5 14 Bosplasie Crescent Onrus River 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.41108 19.18541
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem