Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Next to Apartment Hotel

  • Kapasiteit: 120 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Lynnwood-weg 309, Menlopark, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 190 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Next to Apartment Hotel bied veilige en luukse selfsorgverblyf in die hartjie van Hatfield, Tswane. Die plek is ideaal vir sakereisigers, gaste wat die stad wil verken en gesinne. Gaste kan tussen 6 verblyf-opsies kies. Dit wissel van 'n eenslaapkamerwoonstel tot 'n ruim, weelderige dakwoonstel.

Die eerste 2 woonstelle bied slaapplek aan 2 gaste, terwyl die 2 ander woonstelle onderskeidelik plek vir 3 en 4 gaste het. Die dakwoonstelle bied slaapplek vir 6 gaste en het koninggrootte-beddens. Al die woonstelle het badkamers met storte, terwyl die dakwoonstelle storte en baddens het. Die woonstelle beskik elk oor 'n kombuis, eetarea en sitkamer.

Die kombuise is elk met 'n stoof, kookplaat, oond, mikrogolf, broodrooster, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitkamers het gemaklike banke en al die woonstelle het platskerm-TV's. WiFi is in al die kamers beskikbaar.

Elke woonstel het sy eie ingang en veilige parkeerplek. Gaste het toegang tot al die geriewe op die perseel wat 'n kroeg, spa, gimnasium en 'n gemeenskaplike braai-area insluit. Winkels en restaurante is naby die perseel.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Spa-behandelinge
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gimnasium
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Diners-kaart
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 2 resensies vir Next to Apartment Hotel
Netheid
4.0/5
Diens
3.5/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Marinda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Jaar gelys 1

Ligging

  • Lynnwood-weg 309, Menlopark, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Gaste dink Next to Apartment Hotel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 190
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 190
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 120 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Lynnwood-weg 309, Menlopark, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd532f80daa2e156e1c277fac134a054bfbbe266dd008a73b24335cfe2b4d25301b878b29843eaa6e81db7c30adaa58fc8af0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 190 per nag (plek vir 2) 2 5 1 4 309 Lynnwood Road Menlo Park 0081 Gauteng 021 201 8901 15:00-22:00 11:00 -25.761038408716 28.247621208429
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem