Ngalas Rest 101
Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 11 Mrt 2024 tot 30 Jun 2024.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die N4, Erf 101, Mjejane Game Reserve, 1330, Mpumalanga
-
Vanaf
R6 000R5 100 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
Ngalas Rest 101 is ’n selfsorg-boslodge wat slaapplek bied vir 10 gaste in die Mjejane Wildreservaat.
Die lodge het 5 en suite-slaapkamers met binne- en buitestorte en lei na ’n stoep met meubels. Twee van die kamers het koninggrootte-beddens en die ander 3 het 2 enkelbeddens. Handdoeke en linne word voorsien. Vier van die kamers het lugversorging en die vyfde kamer het ’n plafonwaaier.
Die oopplan-kombuis is toegerus vir selfsorg en het ’n etenstafel. Die eenheid het ook ’n waskamer en spens. Die aparte opwaskamer het 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die sitkamer het ’n platskerm-TV met volledige DStv en daar is 'n gemeubileerde uitkykdek.
Die leefarea lei na ’n stoep met ’n ingeboude braai-area wat uitkyk oor die swembad. Die lodge het ook ’n boma en onderdakparkeerplek vir 3 voertuie. 'n Skoonmaakdiens is van Maandag tot Vrydag en halfdag op 'n Saterdag beskikbaar. Skoonmaakdienste is nie op openbare vakansiedae beskikbaar nie. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
Aktiwiteite op perseel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Verekombers
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Eric Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 18
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Langs die N4, Erf 101, Mjejane Game Reserve, 1330, Mpumalanga
- Gaste dink Ngalas Rest 101 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Mjejane Game Reserve Mpumalanga
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die N4, Erf 101, Mjejane Game Reserve, 1330, Mpumalanga