Marlothpark Akkommodasie by Nguni Bush Lodge | LekkeSlaap
+20

Nguni Bush Lodge

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cobra-laan 1126, Marlothpark, 1380, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 650 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Nguni Bush Lodge is 'n selfsorghuis in Marlothpark, 'n wildbewarea aan die suidelike grens van die Krugerwildtuin.

Dié vakansiehuis is gemeubileerd en het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoof- en tweede slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed, en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Die eerste badkamer het 'n bad met 'n handstort. Die tweede badkamer het 'n stort.

Die oopplan-kombuis is goed toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof, oond en ander toestelle. Die leefarea het lugversorging, 'n TV met DStv, en lei uit na 'n onderdak stoep, braai-area en uitkyk-dek.

Die area word gereeld besoek deur sebra's, vlakvarke, rooibokke en kameelperde. Soms kan gaste die leeus van Lionspruit Wildreservaat in die nag hoor brul.

Slaapplek

’n Bespreking by Nguni Bush Lodge sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildkyk

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Cobra-laan 1126, Marlothpark, 1380, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cobra-laan 1126, Marlothpark, 1380, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAm6rdftyYF5SbdIWWAZvwueEPF2aLFEesMwtlqGAmps5ccgjK8j?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 650  per nag (plek vir 6) 1126 Cobra Avenue Marloth Park 1380 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -25.363432917154 31.765956801244
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za