Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Donovan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 33
Jaar gelys 9
Opsomming van Resensie
Zellie K - Des 2023
Algehele gradering
Netjies, vriendelik.
Mariette P - Des 2023
Algehele gradering
Lekker plek!
Antionette D - Des 2023
Algehele gradering
Ruim kamer en netjies. Goeie klantediens. Ook opsie om kos te bestel.
Leon F - Des 2023
Algehele gradering
Het voldoen aan my vereiste.
Deidre M - Des 2022
Algehele gradering
Vriendelike ontmoeting. Netjiese en gemaklike kamer.
Juan L - Des 2022
Algehele gradering
Netjiese, gemaklike verblyf.
Petrus S - Okt 2022
Algehele gradering
Gerieflik en netjies.
Isabel V - Sep 2022
Algehele gradering
Dit is 'n fantastiese plek, Janina was uitstekend, vriendelik, hulpvaardig, kan net nie ophou help nie. Die plek is gerieflik, skoon, alles wat 'n mens soek is daar.
Marius A - Jan 2022
Algehele gradering
Janine het uit haar pad gegaan om ons verblyf so aangenaam te maak ons sal weer hier oorslaap.
Claudia J - Jan 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Mariska B - Des 2021
Algehele gradering
Baie vriendelik.
Vanessa C - Des 2021
Algehele gradering
Great, unfussy decor, comfortable beds. Welcome aircon and a great breakfast. Janine does a great job all round!
Graham R - Des 2021
Algehele gradering
Good.
Njohann J - Des 2021
Algehele gradering
Baie gerieflik en vriendelike ontvangs.
Michele V - Des 2020
Algehele gradering
Heerlike oornagplek.
Elzette B - Des 2019
Algehele gradering
Gasvry!
Bert S - Des 2019
Algehele gradering
Uitstekend!
Marike V - Des 2019
Algehele gradering
Wonderlik!
Elzani B - Des 2019
Algehele gradering
My ouers het heerlik gekuier by Nguni en sal dit vir enige iemand aanbeveel.
Isabella D - Jan 2018
Algehele gradering
Netjiese, skoon verblyf. Vriendelike ontvangs.
Eileen S - Jan 2017
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Billy V - Des 2016
Algehele gradering
Aangenaam en vriendelike ontvangs, skoon kamers.
Nguni Country Lodge se terugvoer
Thank you for your rating. The good news is that the busy road is temporary, due to road construction, and within one month will be back to its quiet self!
Regards,
Donovan Hall
Wagner F - Des 2016
Algehele gradering
Voldoende oornagverblyf.
Johan G - Okt 2016
Algehele gradering
Aankoms frustrerend aangesien die kamer wat bespreek was nie beskikbaar was nie. Andersins bevredigend - padlawaai hinderlik.
Lees meerNguni Country Lodge se terugvoer
Goeie More,
Baie dankie vir u terugvoer. Ons vra weereens om verskoning vir die misverstand rondom die kamer. Wat die tydelike lawaai in die straat aanbetref - daar is ongelukkig niks wat ons daar omtrent kan doen nie, maar dit behoort binne die volgende twee maande te verander. Ek hoop dat ons julle in die toekoms weer sal sien.
Vriendelike Groete
Charmaine - Nguni Country Lodge
Elizka E - Mrt 2016
Algehele gradering
Netjies.
Cathrien B - Jan 2016
Algehele gradering
Skoon, netjies en vriendelike diens!
Farhana M - Jan 2016
Algehele gradering
Very noisy. No sleep. On the main road.
Dries S - Des 2015
Algehele gradering
Uitstekend en vriendelik.
Hester B - Des 2015
Algehele gradering
Vir een nag se oorslaap was dit puik.
Kassie K - Des 2015
Algehele gradering
Puik gasvryheid en uitstekende diens en kos, net jammer dis reg langs die hoof verkeer deur die dorp - Oorpluisies en alles is 100%.
Kobus V - Des 2015
Algehele gradering
Baie netjies met die lekkerste matras!
Lees meerNguni Country Lodge se terugvoer
Baie baie dankie vir die rating, ons waardeer dit. Veilige reis verder en n geseende kersfees en n wonderlike 2016!
Groete Rochelle en staff.
Anonieme gas - Des 2015
Algehele gradering
Jan V - Des 2015
Algehele gradering
Na 'n lang tog vanaf Germiston en die "stop-rye" net voor Middelbeurg was Nguni Lodge 'n welkome, koel oase.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 28 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Meintjies-straat 42, Middelburg, Karoo, 5900, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom