Nasionale Krugerwildtuin Suid Akkommodasie by Ngwenya Lodge Hippo Bend | LekkeSlaap
+7

Ngwenya Lodge Hippo Bend

Wildsplaas
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tenbosch-plaas, Langs die Tenbosch-pad, Komatipoort, 1340, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 120 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Ngwenya Lodge Hippo Bend is op die oewer van die Krokodilrivier geleë, en dit kyk uit oor die Krugerwildtuin.

Die huis het lugversorging en bied slaapplek aan 6 mense. Die huis het 2 slaapkamers, 'n solder en 2 badkamers. Die een kamer het 'n dubbelbed en die tweede kamer beskik oor 2 enkelbeddens. Die solderkamer het ook 2 enkelbeddens. Die kamers deel gebruik van 2 badkamers waarvan een beskik oor 'n en suite-badkamer met of 'n bad of stort.

Die oopplan-kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof en oond, eetgerei en breekware. Gaste kan hul maaltye by die eetkamer nuttig, of in die leefarea ontspan, wat beskik oor 'n TV met DStv.

Die leefarea lei na 'n onderdakstoep met ingeboude braaigeriewe, en uitsigte oor die rivier. Die huis word Maandae tot Saterdae skoongemaak, en skoonmaakdienste op 'n Sondag kan gereël word teen ekstra koste.

Gaste het ook toegang tot 'n restaurant, kroeg, winkels, wassery, swembaddens en tennisbane. Verskeie doendinge kan ook geniet word, wat wissel van voëlkyk tot wildkyk.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kroeg
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Tenbosch-plaas, Langs die Tenbosch-pad, Komatipoort, 1340, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 120
per nag (plek vir 6)
Vanaf R3 120
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tenbosch-plaas, Langs die Tenbosch-pad, Komatipoort, 1340, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFhYjYxMDY1LTgyYzItNGRkNC1hMjdlLTZmNGIxYzhiODM4Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 120  per nag (plek vir 6) Farm Tenbosch Off Tenbosch Road 1340 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.37676 31.858803
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za