Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nick's Place

Gastehuis
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Brandt- en Generaal Hertzogstraat, Smithfield, 9966, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Nick's Place is 'n bekoorlike gastehuis in die geskiedkundige dorpie, Smithfield. Die dorp is 'n bekende stopplek vir reisigers langs die N6 en die trotse tuiste van Nick's Place.

Verblyf is beskikbaar in 3 gastekamers wat smaakvol ingerig is en 1 selfsorgkothuis waar troeteldiere toegelaat word. Die kamers het elk 'n koninggrootte-bed, 2 enkelbeddens of 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Elke kamer het 'n elektriese kombers, verwarmer, lugversorging, 'n TV en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die Executive Suite het 'n kaggel en die kothuis het 'n kombuis wat goed toegerus is, asook 'n omheinde tuin en braaigeriewe. Ontbyt en ander heerlike maaltye by die restaurant op die stoep kan bespreek word. Die gastehuis het ook 'n kroeg en 'n kuiersitarea met 'n kaggel.

Kenmerke

Afrikaans
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Frans
  • Duits
  • Spaans

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 37 resensies vir Nick's Place
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Ian Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Jaar gelys 11

Ligging

  • Hoek van Brandt- en Generaal Hertzogstraat, Smithfield, 9966, Vrystaat
  • Gaste dink Nick's Place het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Smithfield Vrystaat
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Brandt- en Generaal Hertzogstraat, Smithfield, 9966, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAoYshNKHyjtlY3NaeWPZXypGNnNkTprwkCKkMGyb6HNHq1F6YiN?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 37 5 1 5 Corner of Brandt and General Hertzog Street Smithfield 9966 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.214974 26.532082
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem