Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nicky’s Place

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bolus-keeromstraat 3, Loevenstein, 7530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 per nag, vir 3 mense

Beskrywing

Nicky’s Place bied gerieflike selfsorgverblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se eiendom in Loevenstein. Dit is 'n ideale opsie vir gaste wat graag die Moederstad wil verken aangesien dit naby talle besienswaardighede is.

Hierdie eenheid bied slaapplek aan 3 gaste en het 'n oopplan-ontwerp. Daar is 'n dubbelbed en 'n enkelslaapbank. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is ook oorgenoeg rakspasie vir gaste se bagasie.

Die kombuis is met 'n tweeplaatgasstoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoele toegerus. Die kombuis lei na die sitarea met 'n TV wat sekere DStv-kanale het. Daar is 'n lessenaar en gratis WiFi vir gaste wat moet werk.

Buite is daar 'n stoep met sitplek. Die ligging van hierdie eenheid is ongeveer 12 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe, 30 km vanaf Stellenbosch, 10 km vanaf Grand West Casino en 15 km vanaf Bloubergstrand.

Slaapplek

’n Bespreking by Nicky’s Place sluit in:

Dubbelbed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelslaapbank
Area 2
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 4 resensies vir Nicky’s Place
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Deirdre Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 4

Maande gelys 12

Ligging

  • Bolus-keeromstraat 3, Loevenstein, 7530, Wes-Kaap
  • Gaste dink Nicky’s Place het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 3 mense
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bolus-keeromstraat 3, Loevenstein, 7530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA02e9f2630db4e096301cea41aa0cd2b9fde56d56ed4abba24361bb9095bb320307e8400e44db928c8ec0776f719e2b5d114a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 3 mense 4 5 1 5 3 Bolus Close Loevenstein 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.881912005879 18.610478320902
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem