by Nieuview Cottages | LekkeSlaap
+52

Nieuview Cottages

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Langstrand 1, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R2 156 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Die luukse Nieuview Cottages is in Paternoster geleë, een van die oudste vissersdorpies aan die Weskus, net 145 km noord van Kaapstad. Die area spog met 'n hele rits doendinge, soos walvis-, dolfyn-, robbe-, pikkewyn- en voëlkyk, sowel as kajakvaart, vlieërbranderry, snorkel, skubaduik en voetslaan. Dis die perfekte bestemming vir gaste wat die besige stadslewe wil agterlaat.

Verblyf is beskikbaar in 3 eenhede. Nieuview Cottage 1 het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Kothuis 1 bied 'n see-uitsig. Nieuview Cottage 2 and Nieuview Cottage 3 het slaapplek vir 2 gaste. Elke eenheid het 1 slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die eenhede se geriewe sluit 'n elektriese stoof, oond, mikrogolfoond, elektriese ketel, broodrooster, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, verwarmer, sambreel, strykyster en strykplank op versoek, 'n alarm, laserstraal-sekuriteit, 'n kluis en 'n haardroër. Nieuview Cottage 2 het 'n volledige see-uitsig. Kothuis 3 het 'n gedeeltelike see-uitsig van die stoep af.

Die eenhede word daagliks skoongemaak. Geriewe op die perseel sluit 'n plonspoel met sonstoele, braai-area, 'n slim-TV en WiFi in.

Nabyegeleë doendinge sluit perdry, visvang, voëlkyk, wynproe, fietsry, bergfietsry en swem in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 13 resensies vir Nieuview Cottages
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Langstrand 1, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Gaste dink Nieuview Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 156
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R2 156
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Langstrand 1, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA09cb666a4d97449270df6a0e7928dc11540167fa6c4ad1174fe3c6c6999f068e9c63d100ccdc8fc7225c4db83b0302465062?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 156  per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 1 Langstrand Paternoster 7381 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 11:00 -32.803338 17.899542
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem