Nine Oaks Self-catering Accommodation
Beskrywing
Die enkelverdieping kothuise bied slaapplek vir 4 gaste. Daar is 2 slaapkamers, die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die ander slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n kombuis wat volledig toegerus is en die badkamer het 'n bad en stort. Die kothuis het 'n oopplan-eetarea en TV-kamer met sekere DStv-kanale. Geriewe in die kamer sluit 'n kaggel, plafonwaaiers en lugversorging (opsioneel) in. Daar is braaigeriewe buite.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
- •Bad
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Verekombers
- •Waaier
- •Kaggel
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in
Selfsorg. Linne, handdoeke, en tee- en koffiemaakgeriewe word voorsien.
Belasting en Ekstras
R55 per dag vir lugversorging. Beperkte WiFi beskikbaar. Vra hieroor met aankoms. Daar is ook 'n terugbetaalbare sleuteldeposito van R250 vir die kothuise en R500 vir die Plaashuis en/of Prime kothuis. Dit moet in kontant betaal word.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié 4 kothuise is dubbelverdieping en bied slaapplek vir tot 5 gaste. Daar is 2 slaapkamers, die 1 slaapkamer is op die onderste verdieping en het 2 enkelbeddens (2 kothuise nommer 3 en 4) of 'n koningingrootte-bed (2 kothuise, nommer 1 en 6). Daar is 3 enkelbeddens in die solderkamer. Die kombuis is volledig toegerus. Daar is 'n volledige badkamer met 'n stort en bad. Die oopplan-leefarea het 'n eetarea en TV-kamer met 'n TV met sekere DStv-kanale in sommige van die kothuise. Ander geriewe sluit 'n kaggel binne, lugversorging (opsioneel) en plafonwaaiers in. Buite is daar braaigeriewe. Let asb. daarop dat kothuis 6 'n koningingrootte-bed, asook 'n helling vir rolstoele het. 'n Gemeenskaplike swembad, was- en strykgeriewe is beskikbaar vir gaste om te benut.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
- •Bad
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Verekombers
- •Waaier
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in
Selfsorg. Linne, handdoeke, en tee- en koffiemaakgeriewe word voorsien.
Belasting en Ekstras
R55 per dag vir lugversorging. Beperkte WiFi beskikbaar. Vra hieroor met aankoms. Daar is ook 'n terugbetaalbare sleuteldeposito van R250 vir die kothuise en R500 vir die Plaashuis en/of Prime kothuis. Dit moet in kontant betaal word.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die huisie het 3 kamers, 2 badkamers en slaapplek vir 8 mense. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede en derde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n stort. In die oopplan-leefarea is 'n eetarea en 'n TV-kamer met 2 slaapbanke, lugversorging (opsioneel) en 'n TV met sekere DStv-kanale, insluitend sportkanale. Die kombuis is ten volle toegerus en daar is 'n buitebraai-area. Let asb. daarop dat die huis langs die venue is en gaste dus moontlik deur die geraas versteur kan word. Gemeenskaplike was- en strykgeriewe en 'n swembad is beskikbaar vir gaste om te benut.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Verekombers
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in
Selfsorg. Linne, handdoeke, en tee- en koffiemaakgeriewe word voorsien.
Belasting en Ekstras
R55 per dag vir lugversorging. Beperkte WiFi beskikbaar. Vra hieroor met aankoms. Daar is ook 'n terugbetaalbare sleuteldeposito van R250 vir die kothuise en R500 vir die Plaashuis en/of Prime kothuis. Dit moet in kontant betaal word.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die selfsorghuis het 6 slaapkamers en slaapplek vir 12 gaste. Daar is 3 badkamers wat gedeel word. Die eerste 2 kamers het elk koningingrootte-beddens, 3 van die slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Die laaste kamer is minder privaat. Die kamer lei via 'n deur na die kombuis en dit het 2 enkelbeddens. Dié kamer is meer geskik vir jonger gaste. Die kombuis is ten volle toegerus en daar is 'n leefarea met 'n eetarea en TV-kamer. Die leefarea het 'n TV met sekere DStv-kanale. Die huis het 3 lugversorging-eenhede. Die braaigeriewe is buite op die onderdak stoep. Daar is ook 'n gemeenskaplike swembad, was- en strykgeriewe wat gaste kan benut.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
- •Bad
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Verekombers
- •Waaier
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in
Selfsorg. Linne, handdoeke, en tee- en koffiemaakgeriewe word voorsien.
Belasting en Ekstras
R55 per dag vir lugversorging. Beperkte WiFi beskikbaar. Vra hieroor met aankoms. Daar is ook 'n terugbetaalbare sleuteldeposito van R250 vir die kothuise en R500 vir die Plaashuis en/of Prime kothuis. Dit moet in kontant betaal word.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 48 persone
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofweg, Northern Paarl, Paarl, 7630, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom