Njala Guesthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Njala Guesthouse het 'n uitsig op die Winterhoekberg en is geskik vir 10 gaste of paartjies op soek na 'n romantiese wegbreek, net 9 km vanaf Porterville.

Die gastehuis het 4 kamers met slaapplek vir 2 tot 4 gaste. Twee van die slaapkamers het elk 'n dubbelbed asook 'n enkelbed en, indien vooraf gereël, 'n tweede enkelbed. Die ander 2 kamers het elk 'n dubbelbed. Dié kamers deel 'n badkamer met baddens en storte.

Gaste kan die klein restaurant op die perseel besoek, by die boma en in die jacuzzi ontspan of die plaas ervaar te voet of met bergfietse. Bergfietse kan gehuur word en perdry kan gereël word. Die area het 'n verskeie stap- en 4x4-roetes, boetiekbiertoere, Zipline-geleenthede of valskermsweef vir diegene wat meer avontuurlustig is.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Jacuzzi
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Njala Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R750 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za