LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by No.10 Caledon Street Gastehuis | LekkeSlaap
+62

No.10 Caledon Street Gastehuis

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 8 resensies vir No.10 Caledon Street Gastehuis
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Carin B - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly!

Netjies, ruim kamer, veilig en ten volle toegerus. Baie dankie vir die heerlike aandjie by julle!

No.10 Caledon Street Gastehuis's terugvoer

Thank you very much for your 5-Star review! We really appreciate your kind comments and excellent rating. Best wishes, Jan & Bridget

No.10 Caledon Street Gastehuis
Ntshadi O - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ntshadi O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect location and personalised service.

The owner is welcoming and the facility is posh, comfortable and very hygienic. We enjoyed our stay and felt at home. We are definitely coming back and would recommend it to family and friends.

Morne M - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Welkom.

Absoluut uitstekende akkommodasie en ontbyt met gepaard gaande vriendelike en behulpsame diens van ons gasheer Jan en Bee.

Lourens H - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourens H
Besigheidsreis

Netjies.

Baie netjiese kothuis en kamers. Baie lekker, het tuis gevoel en die gasvryheid is fantasties. Baie dankie.

Muriel R - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Muriel R
Enkelreisiger

Dit was baie lekker om daar te bly.

Ek het baie lekker gebly by die gastehuis. Baie skoon, mense baie aangenaam, veilige plek en naby aan alles. Kan nie vir meer vra nie. Ek sal definitief weer daar gaan bly.

Mercia L - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Mercia L
Gesin met tieners

Lekker sentraal.

Vriendelike diens.

Beata B - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beata B
Gesin met tieners

'n Heerlike, gerieflike kothuis met uiters goeie en vriendelike diens.

Die selfsorg kothuis is pragtig ingerig en die stoep en pragtige tuin is 'n bonus. Gerdi en Horst laat jou gou tuis voel en die ontbyt is 'n fees. Die verblyf is stapafstand van restaurante en winkels. Ons sal beslis weer daar bly.

Louis H - Des 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis H

Die besoek was een van my aangenaamste ervarings ... en ons toer baie.

Die gasvrou is gesellig, die B&B keurig en die ontbyt eenvoudig wonderlik. Huislik, maar hoogs professioneel!

Vanaf
R1 650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Caledonstraat 10, P.O. Box 742, George, 6530, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAmBCmOZuo0MdpUXU6WLk6usYYIYx7IorrsbQhA5eplPQZekUg72?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650  per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 10 Caledon Street P.O.Box 742 6530 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.95375068655 22.460201382637
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!