No. 3 Beach Club
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beach Club Boulevard, Beach Club 2, Houtbaai, 6806, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R5 500 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
No. 3 Beach Club is op die veilige Beach Club Landgoed op Houtbaai se strand. Dié luukse huis is het alles wat 'n gaste sou benodig vir 'n selfsorgvakansie. Geniet 'n ononderbroke uitsig oor die strand, baai en op die legendariese Chapmanspiek vanuit die sitkamer en van die balkon terwyl jy aan 'n skemerkelkie teug.
Dié dubbelverdieping huis bied slaapplek aan 6 gaste in 3 slaapkamers. Die boonste verdieping het 'n onthaalarea met 'n kombuisie, pizza-oond en 'n slim-TV met DStv. Dubbeldeure bied toegang tot 'n balkon met 'n 180°-see- en berg-uitsig. Daar is ook 'n gastetoilet.
Die ruim hoofslaapkamer is op die boonste verdieping en het 'n ekstra lang koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Dit het ook lugversorging. Die grondverdieping het 2 slaapkamers met en suite-badkamers. Beide kamers het plafonwaaiers en see-uitsigte.
Die leefarea op die grondverdieping het 'n oopplan-uitleg wat 'n gerieflike vloei tussen die kombuis en eetarea verseker. Daar is ook 'n binne-swembad, en die stoep het 'n gasbraai en sitplek. Die kombuis is ten volle toegerus en het 'n koffiemasjien, skottelgoedwasser en ysmasjien.
Verder bied die eenheid 'n dubbelmotorhuis in die kelderparkeerarea. 'n Hek met 'n sekuriteitskode bied direkte toegang tot die strand.
Slaapplek
’n Bespreking by No. 3 Beach Club sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Seep
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Amor Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Beach Club Boulevard, Beach Club 2, Houtbaai, 6806, Wes-Kaap
- Gaste dink No. 3 Beach Club het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Houtbaai Atlantiese Seekus Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beach Club Boulevard, Beach Club 2, Houtbaai, 6806, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom