No. 40 at Kwartel

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

No. 40 at Kwartel is 'n selfsorgkothuis met 'n grasdak en 2 verdiepings, wat sentraal geleë is in 'n veilige en stil voorstad in Krugersdorp.

Die kothuis kan tot 3 gaste akkommodeer en het 1 slaapkamer op die boonste vloer. Daar is 'n badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea op die onderste vloer. Die boonste slaapkamer het 'n dubbelbed.

Die badkamer het 'n bad en 'n handstort, toilet en wasbak. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n tweeplaatstofie en oondjie, mikrogolf en yskas-vrieskas. Die sit-area het 'n slaapbank en 'n platskerm-TV. Veilige parkeerplek word voorsien.

Slaapplek

'n Bespreking by No. 40 at Kwartel sluit in:

1 x Koningingrootte-bed
1 x Enkelslaapbank

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Forelhengel
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Verekombers
  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  DVD
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na No. 40 At Kwartel gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R750 per nag (plek vir 3)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za