Sandton Akkommodasie by No66 Sandton Boutique Hotel | LekkeSlaap
+32

No66 Sandton Boutique Hotel

Gastehuis
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6de Laan 66, Inanda , Sandton, 2196, Gauteng
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R1 400 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

No66 Sandton Boutique Hotel is in die prentjiemooi woonbuurt Inanda in Sandton en is naby besighede, winkelsentrums en gimnasiums in die area.

Dié boetiekhotel bied 'n keuse van 12 dubbelkamers, 5 standaardkamers en 7 luukse kamers. Die kamers het gemaklike beddens, wit linne en en suite-badkamers met storte. Elke kamer het 'n TV met sekere DStv-kanale en SABC-kanale, yskassies en tee- en koffiemaakgeriewe. Die kamers het lugversorging en waaiers, asook WiFi op versoek. 'n Wasgoeddiens is beskikbaar.

Ontbyt word in die ontbytkamer bedien en bied 'n uitsig oor die swembad. Gaste kan in die lodge ontspan. Daar is 'n lowerryke tuin en ryk voëllewe.

No66 Sandton Boutique Hotel is naby die bekende Inanda Polo Klub, Sandton City, Johannesburg Dieretuin, Wanderers Gholfklub, Sandton Konferensiesentrum, Melrose Arch en Nelson Mandela Square.

Kenmerke

Swembad

Geriewe

  • Swembad
  • Satelliet-TV
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 8 resensies vir No66 Sandton Boutique Hotel
Netheid
4.8/5
Diens
3.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • 6de Laan 66, Inanda , Sandton, 2196, Gauteng
  • Gaste dink No66 Sandton Boutique Hotel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 400
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 400
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6de Laan 66, Inanda , Sandton, 2196, Gauteng
  • Geen kinders onder 12
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5LllEdBazi2ObgsdEvyTRc0rYRIRzZHWJFWIS5jXcKqZXbQkMd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 400  per nag (vir 2 persone) 8 5 1 5 66 Sixth Avenue Inanda 2196 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.11932 28.05825
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za