Nomad's Home
Kry 20% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Kraalstraat, Nomad's Home, Nomad's Home, 0000, Erongo
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 680R1 344 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Nomad's Home is 'n lieflike selfsorgwoonstel in Vineta, Swakopmund en spog met 'n uitsig oor die middestad en die see. Dit is ideaal vir 'n paartjie, klein gesin of sakereisigers.
Dié eenheid het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n wasmasjien. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelslaapbank vir kinders, lessenaar en 'n stoel. Gaste in hierdie slaapkamer gebruik die tweede badkamer met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas en 'n skottelgoedwasser toegerus. Die sitarea en eetarea het oorgenoeg sitplek en daar is 'n TV en gratis WiFi.
Die leefarea lei na 'n ruim balkon met sitplek en draagbare braaigeriewe. Gaste het veilige parkeerplek in 'n motorhuis en daar is 'n tuimeldroër. Hierdie eenheid is langs die sakekern en stapafstand vanaf winkels, kafees, restaurante, die akwarium, kunsgalerye, 'n casino en strande.
Slaapplek
’n Bespreking by Nomad's Home sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Duits
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Verekombers
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Ligging
- Kraalstraat, Nomad's Home, Nomad's Home, 0000, Erongo
Sien meer verblyf in Vineta Swakopmund Erongo Namibië
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Kraalstraat, Nomad's Home, Nomad's Home, 0000, Erongo
- Alle ouderdomme is welkom