Tuinroete Akkommodasie by Nona Rosa Wegbreek | LekkeSlaap
+13
+13

Nona Rosa Wegbreek

4 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R1 500 per nag (vir 6 persone)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nona Rosa Plaas, Heidelberg, 6665, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Nona Rosa Wegbreek bied selfsorgverblyf op 'n werkende plaas tussen Heidelberg en Witsand. Die plaas is aan die oewer van die Slangrivier. Mense wat rustigheid en stilte wil geniet, sal die verblyf geniet.

Die kothuis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer en 'n goed toegeruste kombuis. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, die tweede kamer het 2 enkelbeddens en daar is 'n alkoof met nog 2 dagbeddens. Die badkamer het 'n stort.

Die kombuisie het 'n yskassie, mikrogolf, gasstoof, ketel en kookware. 'n Braai-area en veilige parkeerplek is beskikbaar. Daar is elektrisiteit vir die huis, maar die geyser werk met gas.

Doendinge in die omgewing sluit voëlkyk, voetslaan, bergfietsry en besoek Witsand by Breëriviermond of omliggende dorpe.

Slaapplek

’n Bespreking by Nona Rosa Wegbreek sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapsaalbed
Area 1
Plek vir 2 persone
2 xSlaapsaalbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 4 resensies vir Nona Rosa Wegbreek
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Nona Rosa Plaas, Heidelberg, 6665, Wes-Kaap
  • Gaste dink Nona Rosa Wegbreek het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 500
per nag (vir 6 persone)

Sien meer verblyf in

Tuinroete Wes-Kaap
Vanaf R1 500
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R1 500
per nag (vir 6 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nona Rosa Plaas, Heidelberg, 6665, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM2YTYyZTM3LTdlMDktNDA1Mi1hMjQwLWIyZGZkYTYzY2FiNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 500  per nag (vir 6 persone) 4 5 1 5 Nona Rosa Farm Heidelberg 6665 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.245754 20.828589
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za