Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nona Rosa Wegbreek

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Driekie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 12 resensies vir Nona Rosa Wegbreek
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Amanda V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wegbreek uit die boonste rakke.

Heerlike wegbreek van alles. Stunning uitsig oor die Overberg valleie. Kon die Breederivier van die stoep af sien. Kon heerlik beide binne en buite kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
John T - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
John T
Saam met eggenoot / lewensmaat

A very pleasant stay. Restful quiet surroundings. Cottage has a homely atmosphere.

The farmland surroundings were peaceful and quiet. The cottage had all that we required and a very homely touch. We will stay at Nona Rosa when we are next in the area, if possible for longer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nona Rosa Wegbreek se terugvoer

Baie dankie.
Groot plesier om die plaas se rustigheid met julle te deel.

Nona Rosa Wegbreek
Melanie H - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie H
Gesin met tieners

'n Lieflike, stil plaaskothuis vir die persoon wat van als wil wegbreek.

As die voëls jou wakker raas in die oggende en geen ander persoon is in sig, is dit die manier om die dag te begin. Kaggel was heerlik en lekker warm vir die aand. Die rivier en dassies vermaak jou as jy gaan rondry. En in die middag is die baljaar van die muise iets om te aanskou. (Wens net die GPS het die padkaart beter gelees).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leon V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Totale wegbreek.

Baie stil. Sien niemand nie. Als wat ek wou gehad het en verwag het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nona Rosa Wegbreek se terugvoer

Baie dankie en baie bly jul het dit geniet.

Nona Rosa Wegbreek
Cheryl J - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheryl J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very quiet and praceful.

Highly recommend this getaway.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizle A - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizle A

Lovely location, off the beaten track.

The complimentary, homemade rusks were just the best.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charlotte K - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte K
Saam met eggenoot / lewensmaat

As jy rus en vrede soek, is dit die ideale plek.

Ons het die stilte en die plaasatmosfeer vreeslik geniet. Heerlik gekuier en die beskuit wat vir ons gelos is was te lekker. Sal vir seker weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois T - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois T
Gesin met tieners

Hoogs aan te beveel vir 'n totale wegbreek, stilte en 'n pragtige sterrehemel.

Ideaal as jy die stilte en geluide van die veld wil ervaar en heeltemal alleen in die natuur wil wees. Die geriewe is voldoende en netjies, en 'n mens kan regtig ontspan terwyl jy na die voëls luister of die Melkweg en verskietende sterre in die nag bewonder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is ongelooflik rustig by Nona Rosa.

Kan Nona Rosa aanbeveel as jy rustigheid en vrede soek. Swak selfoonsein wat dit nog rustiger maak. Die stukkie grondpad was ook nie sleg nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susanne S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susanne S
Saam met eggenoot / lewensmaat

A beautiful and quiet old house and great hospitality!

We stayed only one night at this beautiful spot and now we are looking forward to stay there more nights. Everything you need you will find in the old authentic house where the atmosphere is very cosy. The beds were good. We were spoiled with braaiwood and rusks. You can walk, drive, go to the river etc. Many things to do. Even the beach is not too far. Thanks for this wonderful experience!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Debbie U - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Debbie U
Gesin met tieners

Stil, rustig, pragtig.

Kan Nona Rosa Wegbreek enige tyd aanbeveel. Pragtige, gerieflike, mooi, reggemaakte ou huisie. Lekker plaaspaaie om bergfiets en 4x4 te ry. Vriendelike mense en goeie diens. Aangename plek om weg te kom van die gewoel, maar naby genoeg sou jy iets dringend nodig kry. Overall het ons heerlik gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Robert F - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Value for money and very peaceful.

The house / cottage has all the amenities that one requires and is very neat. The owners were very helpful. It is located within a short drive of the sea and shopping facilities / restaurants. One must like the rural life to enjoy staying here.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Waarde vir geld en baie rustig.

Die huis / kothuis het alles wat jy nodig het en is baie netjies. Die eienaars was baie behulpsaam. Dis net 'n kort rit vanaf die see, winkels en restaurante. Mense wat van die plattelandse lewe hou sal die plek geniet.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 750
per nag, vir 5 mense
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R1 750
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nona Rosa Plaas, Heidelberg, 6665, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA82c4c7a470438bcdc32cc8f8aaf11bade1803a620052940f5017680f7fe2d9bafb5da8fbf9d121357b5b92ebeb689510ddbb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag, vir 5 mense 12 5 1 5 Nona Rosa Farm Heidelberg 6665 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.240687893405 20.838113325551
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem