Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

NOOii

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Nadia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir NOOii
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Elsabe W - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik verblyf.

Wat 'n fantastiese plek! Die ruim woonstel was netjies en skoon. Nadia was baie vriendelik en behulpsaam. Dankie Nadia vir jou gasvryheid. Sterk aan te bevele.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jessica V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker ontspannen.

Pragtige plekkie, lekker geslaap!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mared V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mared V
Enkelreisiger

Dankie Nadia, vir jul gasvryheid. Ek het tuis en veilig gevoel. Dankie vir die ekstra myl wat jul stap!

Ek wil vir gasvrou Nadia baie dankie sê vir jul gasvryheid. Ek het tuis en veilig gevoel. Dankie vir die ekstra myl wat jul gestap het! Die woonarea en geriewe lyk nes die foto's voorstel, en dis silwerskoon en gerieflik. Die ligging is baie naby die snelweg indien mens noord of suid moet ry. Tops!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Judith-straat 466, Waterkloof Glen, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA66600972784b0da50fcc1e381fe29bd46422d1207813e32960b7ba47c06b8dcf5b9de5acb19cd6adfaf577640a0655997de8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 466 Judith Street Waterkloof Glen 0081 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.8046357 28.2788707
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem