Noordhoek Akkommodasie by Noordview | LekkeSlaap
+34
+34

Noordview

Selfsorg
  • Vanaf R9 674 per nag (plek vir 8)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Quince-singel 10, Noordhaven, Noordhoek, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Noordview bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n pragtige 4-slaapkamer huis wat in Noordhaven, Noordhoek geleë is. Die eiendom is naby Longbeach, Noordhoek Farm Village, Cape Point Wineyards, The Red Herring Center en Jakes on the Common Restaurant.

Die huis is smaakvol versier en het 4 en suite-slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, die tweede en derde slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed, en die vierde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die huis is ontwerp met 'n dubbelvolume-plafon en beskik oor 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetkamer wat toegang bied tot 'n groot onderdakstoep met braaiplek en 'n randvloeiswembad met 'n pragtige uitsig oor Longbeach in die verte. Gaste kan die uitsonderlike sonsondergange vanaf die stoep geniet.

Die TV-kamer het ook 'n pizza-oond, en lei na 'n onderdakstoep met sitplek. Die wasgoedkamer het 'n skottelgoedwasser, 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Daar is 'n Paradox-alarmstelsel en laserstraal-sekuriteit buite die huis en gaste maak gebruik van parkeerplek op die perseel. Die huis het WiFi en 'n Apple-TV. Longbeach Mall en Sun Valley Mall is ongeveer 5 km van die eiendom af.

Slaapplek

’n Bespreking by Noordview sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Ligging

  • Quince-singel 10, Noordhaven, Noordhoek, 7975, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R9 674
per nag (plek vir 8)
Vanaf R9 674
per nag (plek vir 8)
Vanaf R9 674
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Quince-singel 10, Noordhaven, Noordhoek, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeOclACGQwtPo8rU8BUbQfUIrnXVTsSKHWTKCthcrrxisKEmDj0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R9 674  per nag (plek vir 8) 10 Quince Crescent Noordhaven 7975 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.09987 18.38722
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za