Nordic Beach House
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kus Boulevard 2017, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R7 000 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Nordic Beach House is 'n lieflike Kaaps-Hollandse huis in 'n stil woonbuurt, stapafstand vanaf die Silver Sands-strand in Bettysbaai. Die huis se binne- en buite-areas vloei soomloos ineen en skuifdeure bied maklike toegang tot 'n balkon met 'n ruim sitarea en draagbare braaigeriewe, met 'n uitsig oor die duine en see.
Die huis het 3 slaapkamers en is geskik vir 6 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede en derde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Daar is 2 badkamers, asook 'n gastetoilet en die huis het beide bad- en stortgeriewe.
Die oopplan-kombuis is vir selfsorg toegerus met 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolf, en dit lei na die oopplan-leefarea en -eetarea.
Die strandhuis het 'n ontspanne gevoel vir die hele familie. Die huis het 'n kaggel, binnebraai en gaste kan die uitsig geniet.
Slaapplek
’n Bespreking by Nordic Beach House sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Nederlands
- Duits
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Lucille Geverifieer
Eiendomme 27
Resensies 368
Jaar gelys 5
Ligging
- Kus Boulevard 2017, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
- Gaste dink Nordic Beach House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Silversands Bettysbaai Overberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kus Boulevard 2017, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom