Voëlklip Akkommodasie by Norfolkden Strandhuis | LekkeSlaap
+26
+26

Norfolkden Strandhuis

  • Vanaf R3 850 per nag (vir 11 persone)
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 10de Straat 62, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Norfolkden Strandhuis is 'n selfsorgvakansiehuis in die pragtige Voëlklip-area van Hermanus. Die huis is 700 m vanaf Voëlklip-strand, 500 m vanaf Kammabaai-strand en 200 m vanaf Langbaai-strand.

Die huis beskik oor 4 slaapkamers, 1 badkamer en 'n gastetoilet. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed, die tweede kamer het 'n dubbelbed en 'n klein bedjie, die derde slaapkamer het 'n stapelbed en 2 enkelbeddens en die vierde slaapkamer het 'n koninggrootte-bed. Die badkamer het 'n bad en 'n stort.

Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof, oond, eetgerei, breekware en 'n opwaskamer. Die sitkamer het gemaklike rusbanke, 'n kaggel, bababed en 'n slaapbank. Die huis het ook 'n eetarea op die stoep en braaigeriewe.

Hermanus het 'n pragtige agtergrond met berge wat met Kaapse fynbos bedek is. Dié heuwels het verskeie wandel- en voetslaanroetes en dit lok valskermswewers en hangswewers van regoor die wêreld. Daar is ander doendinge in Hermanus soos tennis, muurbal, rolbal, kanovaart, seil, duik, branderplankry, visvang en haaihokduik in die nabygeleë Gansbaai.

Slaapplek

’n Bespreking by Norfolkden Strandhuis sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 4 persone
4 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 18 resensies vir Norfolkden Strandhuis
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • 10de Straat 62, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Norfolkden Strandhuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 850
per nag (vir 11 persone)
Vanaf R3 850
per nag (vir 11 persone)
Vanaf R3 850
per nag (vir 11 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 10de Straat 62, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAujUr3nDLJJIwAOZV2TnagT61b4DMcOGCSbUzFnciawzcqmtUYp?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 850  per nag (vir 11 persone) 18 5 1 5 62 10th Street Hermanus 7200 Wes-Kaap 086 999 0018 13:00-22:00 11:00 -34.407301724407 19.275769017519
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za