11 gaste
4 slaapkamers
6 beds
2 badkamers
- 11 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - 62 10th Street, Hermanus, 7200, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Norfolkden Strandhuis is 'n selfsorgvakansiehuis in die pragtige Voëlklip-area van Hermanus. Die huis is 700 m vanaf Voëlklip-strand, 500 m vanaf Kammabaai-strand en 200 m vanaf Langbaai-strand.
Die huis beskik oor 4 slaapkamers, 1 badkamer en 'n gastetoilet. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, die derde slaapkamer het ook 'n dubbelbed en die vierde slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad en 'n stort.
Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof, oond, eetgerei, breekware en 'n opwaskamer. Die sitkamer het gemaklike rusbanke, 'n kaggel, bababed en 'n slaapbank. Die huis het ook 'n eetarea op die stoep en braaigeriewe. 'n Baba-bedjie en -eetstoeltjie is op versoek beskikbaar.
Hermanus het 'n pragtige agtergrond met berge wat met Kaapse fynbos bedek is. Dié heuwels het verskeie wandel- en voetslaanroetes en dit lok valskermswewers en hangswewers van regoor die wêreld. Daar is ander doendinge in Hermanus soos tennis, muurbal, rolbal, kanovaart, seil, duik, branderplankry, visvang en haaihokduik in die nabygeleë Gansbaai.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
JD Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 49
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 62 10th Street, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Gaste dink Norfolkden Strandhuis het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
62 10th Street, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Sien kaart- 11 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang