Normandie on Sea
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Paula Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 44
Jaar gelys 7
Opsomming van Resensie
Marelize V - Jan 2024
Algehele gradering
Heerlike verblyf en uitstekende ligging.
Mieke V - Des 2023
Algehele gradering
Perfekte ligging.
Tjaart C - Okt 2023
Algehele gradering
Netjiese en uitstekend toegeruste huis met see-uitsig en binne stapafstand van restaurante en winkels.
Johan M - Mei 2023
Algehele gradering
Pragtige plek met 'n wonderlike uitsig.
Tiens V - Apr 2023
Algehele gradering
Jy hoef net jou tandeborsel saam te vat.
Naasih F - Jan 2023
Algehele gradering
A luxury yet homey feel with endless views.
Chris M - Nov 2022
Algehele gradering
Perfek skoon lekker.
Charnel J - Okt 2022
Algehele gradering
Awesome stay.
Brian E - Jul 2022
Algehele gradering
Fantasties en baie rustig.
Nolan M - Mrt 2022
Algehele gradering
Fantastiese plek!
Bernhard R - Des 2021
Algehele gradering
Baie lekker atmosfeer en ruim
Suria K - Okt 2021
Algehele gradering
Most beautiful house and setting. Fully equiped and neat house. Private and very secure.
Maxie B - Sep 2021
Algehele gradering
Ongelooflike verblyf, pragtige see-uitsig en pynlik netjies.
Suzanne V - Sep 2021
Algehele gradering
'n Perfek geposisioneerde juweel wat uitkyk op die see!
Ronalda M - Apr 2021
Algehele gradering
Stunning school holiday destination.
Mirinda C - Mrt 2021
Algehele gradering
'n Pragtige plek.
Gerrit T - Mrt 2021
Algehele gradering
Heerlike rusplek. Mooi uitsig. Baie netjies.
Zelma G - Feb 2021
Algehele gradering
Ons kuiertjie was te kort. Ons het nog nie uit gekuier nie, daarom sal ons terugkom.
Karen V - Jan 2021
Algehele gradering
Skop skoene uit lekkerte.
Mustapha S - Sep 2020
Algehele gradering
Absolute value for money. Planning my next holiday at the same place!
Normandie on Sea se terugvoer
Good day,
Thank you so much for this big compliment!
Reviews like this warms my heart.
We are looking forward to your next stay with us !
Warm Regards,
Normandie On Sea Team
Ruby S - Feb 2020
Algehele gradering
Netjies, pragtig en lekker! Voel of jy by jou eie huis is! Bravo!
Marius V - Nov 2019
Algehele gradering
Uitstekend met fyn gevoel vir detail en kliënte-tevredenheid.
Lourens H - Jun 2019
Algehele gradering
Alles wat jy nodig het en perfek geleë.
Phlip O - Apr 2019
Algehele gradering
Baie aangenaam, sou kon doen met nog 'n toilet.
Normandie on Sea se terugvoer
Beste Philip
Dankie vir die terugvoer.
Ons sal kyk daarna om in die toekoms veranderinge aan die badkamer aan te bring.
Hoop om julle gou weer te sien.
Groete,
Normandie on Sea
Nicole M - Nov 2018
Algehele gradering
Fantastiese verblyf met 'n asemrowende uitsig!
Andrea B - Aug 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Janene C - Jul 2018
Algehele gradering
Beautiful place!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Pragtige plek!
Pragtige huis met als wat jy benodig vir 'n gesinsvakansie. So netjies dat dit lyk of niemand nog ooit daar gebly het nie!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Normandie on Sea se terugvoer
Thank you very much. It was an absolute pleasure having you, thank you for looking after the place as if it was your own.
We hope to have you again in the near future.
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marinerylaan 5, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom