NoulAnouk's Corner
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Marelize Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Jaar gelys 1
Opsomming van Resensie
Vernon P - Apr 2024
Algehele gradering
Vir goeie nagrus en gasvryheid.
Cedric F - Apr 2024
Algehele gradering
Fantasmagories, "next level".
NoulAnouk's Corner se terugvoer
Baie dankie vir julle mooi review, vriendelikheid en kuier by ons. Julle is lieflike gaste en ons sien uit om julle terug te verwelkom.
Amanda G - Mrt 2024
Algehele gradering
Uitstekend.
NoulAnouk's Corner se terugvoer
Dit was so lekker om jou by ons te verwelkom! Ons hoop om jou gou weer te sien.
Lee-anne J - Mrt 2024
Algehele gradering
Enjoyable stay.
NoulAnouk's Corner se terugvoer
Dear Lee-Anne. Thank you so much for your kind words and beautiful review. It was lovely to have you with us and we hope to welcome you back in the near future. All the best!
Jakes C - Mrt 2024
Algehele gradering
All the needed amenities. Very nice stay and friendly hosts.
Prof Kobus L - Feb 2024
Algehele gradering
Aangename verblyf.
Nathalie C - Des 2023
Algehele gradering
Nice and quiet stay.
Liza S - Nov 2023
Algehele gradering
Gerieflik, sterk WiFi.
NoulAnouk's Corner se terugvoer
Baie dankie vir jou pragtige review, Liza. Ons hoop om jou gou weer te sien.
Pieter R - Aug 2023
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly. Rustige omgewing en baie vriendelike eienaars.
NoulAnouk's Corner se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie Pieter. Dit was heerlik om jou hier te verwelkom en hoop ons sien jou gou weer. Groete, Marelize en Wynand, NoulAnouk's Corner
Darren M - Aug 2023
Algehele gradering
Friendly and amazing.
NoulAnouk's Corner se terugvoer
Baie dankie. Dit was heerlik om jou te verwelkom en hoop ons sien jou gou weer.
Lize J - Aug 2023
Algehele gradering
It was a lovely stay, situated in a safe and friendly neighbourhood.
NoulAnouk's Corner se terugvoer
Baie dankie vir die pragtige resensie Lize. Dit was heerlik om julle by ons te verwelkom en julle is welkom enige tyd. Goed gaan.
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: St John's Wood-singel 4, Parklands, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom