Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

NoulAnouk's Corner

  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St John's Wood-singel 4, Parklands, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

NoulAnouk's Corner is 'n bekoorlike ateljeewoonstel met 'n oopplan-ontwerp en 'n privaat ingang teenaan die eienaar se hoofhuis in Parklands. Dit is ideaal vir oornagverblyf of sakereisigers.

Die eenheid het lugversorging en bied slaapplek aan 2 gaste op 'n koningingrootte-bed en het oorgenoeg kasruimte. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuisie is met 'n tweeplaatgasstoof, mikrogolf, yskassie, eetgerei, breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n toonbank vir 2 gaste.

Gratis WiFi, 'n privaat tuin met 'n klein braai en veilige parkeerplek agter 'n hek is beskikbaar. Die eenheid is 'n kort entjie se ry na hospitale, winkelsentrums en gewilde strande.

Die verblyf het ook 'n omsetter in die geval van beurtkrag, wat krag aan proppe en ligte voorsien.

Slaapplek

’n Bespreking by NoulAnouk's Corner sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 11 resensies vir NoulAnouk's Corner
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marelize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Jaar gelys 1

Ligging

  • St John's Wood-singel 4, Parklands, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink NoulAnouk's Corner het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St John's Wood-singel 4, Parklands, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc58e338908b0f3437ff70459c2f0a7232908308baee2ed894f9362f3d650f5f350647f8cc3fca12d7c0896241364ea0294c9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 4 St John's Wood Close Parklands 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.818103007554 18.499456136705
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem