Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Novello Farm

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Belinda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 30 resensies vir Novello Farm
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5
Anya J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anya J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Just what I needed to rest.

Cottage well equipped with everything you need. Friendly and helpful hosts. Lovely and relaxing place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heinz P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Heinz P
Gesin met tieners

Het baie lekker gekuier. Baie sentraal.

Heerlik gebly. Alles was skoon en op sy plek. Baie rustig. Baie lekker kon rus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Barney B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Barney B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige berguitsig vanaf die braai!

Die eenheid was baie skoon en netjies met al die nodige breekware. Dit is naby die pad wat vir ligte slapers 'n probleem kan wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lynne P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynne P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig, netjies en veilig.

Ons het alles wat ons nodig gehad het in die huisie gekry. Ons sal vir seker weer hier bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christel H - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christel H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die eienaars is ongelooflik gasvry. Kamer was skoon en netjies.

Baie lekker! Net jammer ons verblyf was net 1 nag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alta S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Alta S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil en rustig.

Stil en rustige atmosfeer en vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jahn-marie M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jahn-marie M
Gesin met klein kinders

Rustigheid.

Die atmosfeer was so rustig, met die mooiste uitsig oor die berge en plantasies. Die mense was baie vriendelik. My kinders kon vrylik rondloop, ook tussen die skape. Alles was netjies, modern en veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lex K - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lex K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike, goed toegeruste oornagverblyf.

Vriendelike, verwelkomende ontvangs. Sonkrag en gas - geen beurtkrag-bekommernisse.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Novello Farm se terugvoer

Baie dankie. Julle het die plek baie netjies agter gelaat en is enige tyd welkom.

Novello Farm
Jude G - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jude G
Gesin met klein kinders

Friendly and comfortable.

Mr and Mrs. Botes were very welcoming,made themselves available for any requests. My kids loved the place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Werner N - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner N
Gesin met klein kinders

Dit was regtig fantasties. Daar is so baie om te doen in die area. Belinda en haar familie is super vriendelik. Ons beplan klaar ons volgende kuier by Novello.

Ons het 'n heerlike naweek gehad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Novello Farm se terugvoer

Baie, baie dankie.

Novello Farm
Frik V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frik V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend geleë met 'n baie aangename en behulpsame gasvrou.

Baie dankie aan die eienaars/familie van Novello Farm vir goeie verblyf en uitstekende gasvryheid. Veral dankie vir die behulpsaamheid van julle een en almal toe ons 'n bietjie teëspoed met 'n pap band gehad het. Dit word opreg waardeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francois L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oulike plek en gerieflik.

Saam met die reën is ons goed ontvang en het heerlik saam met die gasvrou gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Calvyn V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Calvyn V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gemaklik en lekker gekuier.

Novello is lekker naby al die besienswaardighede, netjies, gemaklik en waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Candice B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Candice B
Gesin met klein kinders

One-night stay.

We just stayed for one night on our way back to Cape Town. It was nice and quiet, but not that far out of town.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Laetitia M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laetitia M
Saam met vriende

Lekker rustig met 'n baie vriendelike gasvrou.

Baie rustige plekkie. Nie die luukste, maar alles wat jy nodig het vir 'n rustige wegbreek van die gewoel van die dorp. Die vriendelike gasvrou is 'n juweel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Novello Farm se terugvoer

Baie, baie dankie. Kom kuier gerus weer.

Novello Farm
Randell P - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Randell P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie lekker.

Sal enige tyd weer terug gaan diens was uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Novello Farm se terugvoer

Baie, baie dankie.

Novello Farm
Anna L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna L
Gesin met klein kinders

Wow, dit was rus vir my siel. Dankie.

By Novello word 'n mens soos familie behandel, dit was so lekker gewees. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Novello Farm se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde. Ons waardeer elke besoeker en wil he hul moet terugkom.
Groete
Belinda

Novello Farm
Melissa M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Melissa M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike verblyf om 'n 'Route 62 roadtrip' mee af te skop.

Alles wat jy nodig het, netjies en skoon. Die gasvrou Belinda is ook baie vriendelik en behulpsaam. Sal weer hier kom bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hoosain E - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hoosain E
Saam met vriende

1 night, very quiet and relaxing.

Nice place to have a quiet break away.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Novello Farm se terugvoer

Hi Hoosain, thank you very much for your kind words. Hope to see you again in the future.
Regards,
Belinda
Novello farm

Novello Farm
Bronwyn M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bronwyn M

Wonderful place to stay.

We had a wonderful overnight stay at Novello Farm. The cottage was spotless and very comfortable. Belinda was so welcoming. Perfect spot to set up base to visit the surrounding area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Runel S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Runel S
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Heerlike rustige wegbreek.

Die gasvrou en gasheer is ongelooflik vriendelik en behulpsaam. Daar het letterlik nie 'n dag verbygegaan dat hulle gevra het of alles nog in orde is en of ons iets nodig het nie. Geen moeite is ontsien nie. Ons is ook ingelig oor toeriste aantreklikhede in die omgewing. Dis 'n fantastiese plaas om kuier as jy net wil rus en ontspan. Die huisie was goed toegerus met alles wat jy mag nodig hê vir jou verblyf. Ons is selfs verras met blomme en vars plaaseiers op die tafel met ons aankoms. Ek kan Novello Farm beslis aanbeveel! En dan was ons ook bevoorreg om geen beurtkrag te ondervind nie, aangesien die plaas nie afhanklik is van Eskom krag nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marco M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marco M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Die stilte was vir my en my vrou die beste en vir een aand was dit meer as genoeg. Belinda was baie baie behulpsaam en haar man is baie gaaf. Ons was goed ontvang en sal beslis weer kom kuier. Baie dankie Novello!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Novello Farm se terugvoer

Baie dankie vir die goeie resensie, ons waardeer dit en julle.
Groete
Novello

Novello Farm
Adriaan M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is 'n baie rustige bestemming. Geen geraas weg van die gewoel van die stadswêreld. Die vars lug doen mens goed. Ek raai enige iemand aan om te gaan besoek. Die kliëntediens en die ontvangs was uistekend.

Uitstekende verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Novello Farm se terugvoer

Baie Dankie Adriaan.....julle is enige tyd weer welkom.
Groete
Belinda

Novello Farm
Elize V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en lekker Karoo-gasvryheid.

Ons het 'n heerlike verblyf by Novello Gasteplaas gehad. Ons plekkie was ideaal met ons 2 Maltese hondjies, totaal afgekamp en veilig vir hulle met die heerlikse groen gras om die braaiput. Die eenheid is besonder smaakvol gemeubileer met netjiese afronding in breek- en eetware. Die gasvrou, Belinda, is baie vriendelik en doen alles om jou verblyf so lekker en gemaklik moontlik te maak. Die sterre hemel was besonders, net soos jy op 'n plaas kan sien. Ons het hierdie verblyf spesifiek gekies vir ons hondjies en was nie teleurgesteld nie. Baie dankie Belinda, dit was aangenaam om by julle oor te bly.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Novello Farm se terugvoer

Hi Elize,
Baie dankie vir die pragtige resensie. Julle is enige tyd weer welkom.
Groete,
Belinda

Novello Farm
Rens S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rens S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige wegbreek.

Versteek tussen die berge net buite Montagu op 'n plaas. Ons is baie vriendelik ontvang. Ons was beïndruk met hoe skoon en netjies dit was. Baie goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Novello Farm se terugvoer

Baie dankie. Ons waardeer julle terugvoer. Kom kuier gerus weer.

Novello Farm
Claudia H - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudia H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great hospitality and neat rooms!

We were warmly welcomed and the room was perfect for our overnight stay en route back to Cape Town. The kitchen was perfectly kitted out to make a nice breakfast before hitting the road. Thank you!.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Novello Farm se terugvoer

Thank you very much for your kind words, it is much appreciated.

Novello Farm
Tersia G - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tersia G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker.

Vriendelike gasvrou. Baie rustig. Mooi uitsig en area. Plekkie waarin ons gebly het was mooi opgemaak. Ons het baie lekker gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kamin T - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kamin T
Saam met vriende

Great weekend getaway in close proximity to Montagu.

The hosts were exceptionally friendly. We had a great time and had all the facilities we required.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eugene (dusty) R - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene (dusty) R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful and enjoyable stay with very helpful and friendly hosts.

Once again a very big thank you to Belinda and Martin our hosts who did everything they could to make our 3 nights stay a very pleasant experience. We look forward to visiting Montagu sometime in the future and will definitely be using their facilities again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R725
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R725
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R725
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R62, Novello, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa137d45d2dd6f6703e9e9ad4c3d9ed1827785cf484b08044580382d40c8e7fb8ff9e11034aef8a04889ffe8c3cdf32434fba?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R725 per nag (plek vir 2) 30 5 1 5 R62 Novello 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -33.85163719677 20.228622996871
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem