N"Shaw

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

N"Shaw is 'n houthuisie in die Marloth Park Bewarea, 'n wildbewarea op die suidelike grens van die Kruger Nasionale Park.

Die huisie het 'n oopplan-uitleg met 'n kombuis, sitarea, badkamer en slaaparea. Daar is 1 gedeelde badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die slaaparea beskik oor 1 dubbelbed en 2 enkelbeddens. Die huisie het slegs waaiers, geen lugversorging word voorsien nie. Daar is 'n ruim houtdek buite met asemrowende uitsigte oor die bosveld. Daar is ook 'n plonspoel en gasbraai op die dek vir gaste se gebruik en genot.

Marloth Park bied sy eie wildlewe, met die Krokodilrivier wat die grens tussen Marloth Park en die Krugerwildtuin vorm. Gaste kan al langs die rivier loop en bergfiets ry op een van die verskeie grondpaaie.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na N"Shaw gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R790 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za