Nuwedam Guest Farm Touwsrivier
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Nuwedamplaas, Langs die N1, Touwsrivier, 6880, Wes-Kaap
- Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Nuwedam Guest Farm Touwsrivier is 'n werkende plaas wat aan die voet van 'n koppie in die pragtige Karoo geleë is. Ons bied ruim selfsorgverblyf en sielsrus aan reisigers.
Hierdie gastehuis bied verblyf in 3 gerieflik gemeubileerde selfsorg-eenhede. Elke eenheid het 'n privaat badkamer, kombuisie en braai-area. Die Grop-kothuis het slaapplek vir 4 gaste in 2 slaapkamers en die Ploeg-kothuis en Eg-kothuis het slaapplek vir 2 gaste in 1 slaapkamer elk. Alle linne en handdoeke word voorsien.
Daar is veilige parkeerplek en gratis WiFi beskikbaar op die gasteplaas. Die plaas is troeteldiervriendelik, indien jy vooraf met ons reël, aangesien daar pluimvee en ander diere vrylik op die plaas wei.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Groot 5
- Wildritte
- Wildkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Christiaan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 22
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Nuwedamplaas, Langs die N1, Touwsrivier, 6880, Wes-Kaap
- Gaste dink Nuwedam Guest Farm Touwsrivier het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Breederiviervallei Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Nuwedamplaas, Langs die N1, Touwsrivier, 6880, Wes-Kaap