Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nuyvallei Gastehuis

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Irma Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 29 resensies vir Nuyvallei Gastehuis
Netheid
4.0/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.0/5
Marizel G - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marizel G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek.

Ons het baie lekker gebly, alles was so mooi en perfek. Sal weer daar wil bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nuyvallei Gastehuis se terugvoer

Hi Marizel, baie dankie vir jou boodskap, julle is meer as welkom.

Nuyvallei Gastehuis
Anonieme gas - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shannilee J - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shannilee J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasant, nice and cosy.

It was pleasant and comfortable, nice and cosy. The only problem was that the WiFi/television wasn't working. I think it's because of the location; they need a much stronger WiFi connection because our phones and our own WiFi weren't working. So, we couldn't watch TV or movies since the weather was cold. Other than that, everything was pleasant.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nuyvallei Gastehuis se terugvoer

Hi Shannilee, dankie vir jou resensie. Ons het die afgelope tyd foutiewe kraglyne en elektriese toevoer probleme gehad en dit het die seine ook geaffekteer. Ons vra groot omverskoning hiervoor, maar julle is enige tyd welkom om weer te kom kuier.

Nuyvallei Gastehuis
Anita C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Anita C
Gesin met klein kinders

Dit was glad nie wat ons verwag het van die foto's ens van hoe dit sou wees nie.

Alhoewel ons net in 'n tent geslaap het, was dit bitter onplesierig die Saterdag nag. Ek weet nie of hulle 'n saal ook uitverhuur nie, maar die mense het tot na 2 die Sondag oggend vreeslik tekeer gegaan, gedrink en erg lawaai gemaak. Die ablusies is aan iemand se kothuis vas en moet deur ander gaste se erfie loop om daar te kom. Met aankoms is daar geen aanduiding van waar mens moet aanmeld nie. Die hoofhekke staan permanent oop en die kampstaanplekke is direk naby die hoofhek en pad waar enige iemand toegang tot die perseel kan kry. Boonop het ons baie onveilig en onwelkom gevoel omdat die plaaswerkers se kinders kom kyk hoe mens opslaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dinie V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Dinie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie aangenaam nie.

Nie hut 18 gekry wat bespreek is nie - TV buite orde. Hut 17 TV werk ook nie. Swembad groen en temperatuur was 36 grade! Opwas gedeelte geen lig nie, geen opwasbak prop nie. Stort se water vloei baie swak! Lakens skoon, maar res van linne oud en kan verbeter. Bed se matras baie swak. Personeel baie hulpvaardig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nuyvallei Gastehuis se terugvoer

Dit was donderweer en alhoewel dit warm was, sukkel ons om die swembad blink te kry met die slegte weer vooraf. Alles was dood, die TVs, WiFi, alles was buite ons beheer. Die lig en matras kan aandag gebruik.

Nuyvallei Gastehuis
Michael O - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie stil omgewing vir goeie rus.

Baie stil en rustige omgewing. Ons het ongelukkig nie tyd gehad om die staproetes te verken nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nuyvallei Gastehuis se terugvoer

Baie dankie. Bly julle plaasvakansie geniet.

Nuyvallei Gastehuis
Vincent V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Vincent V
Saam met vriende

Lekke.

Very lekker and simple.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Steven M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Steven M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful location, rooms as above.

Had a good stay at Nuyvallei Gastehuis but the rooms were not suited for self-catering and were very tired looking. For example, the shower head was unable to hook up for a shower, and no plates or cutlery were supplied.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adele C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Adele C
Gesin met klein kinders

Goeie ligging, naby aan N2. Kamers het 'n goeie skoonmaak en algemene opgradering.

Goeie ligging, naby aan N2. Kamers het 'n goeie skoonmaak en algemene opgradering nodig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thomas M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thomas M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent value for money with incredibly polite staff.

Was a compact room with lovely vintage finishings and fantastic staff. Room and bathroom were clean with coffee for the morning. Exactly what we needed for a one night stay in the beautiful surroundings and stunning farm. Would recommend this as it was great value for money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nuyvallei Gastehuis se terugvoer

Thank you very much. Hope you come again.

Nuyvallei Gastehuis
Luciano M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luciano M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie leka.

Ya, ek sal weer daar wil kom bly in die toekoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nuyvallei Gastehuis se terugvoer

Thank you again. It's good to hear that our guests enjoy our farm.

Nuyvallei Gastehuis
Allan W - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Allan W

Very good and comfortable.

Only issue was mostly cold water showers and hot water was hit and miss with no apparent reason.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nuyvallei Gastehuis se terugvoer

Sorry about that. Geysers work with gas and must be opened wide.

Nuyvallei Gastehuis
Ingrid T - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasies.

Dit was verby lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nuyvallei Gastehuis se terugvoer

Bly julle het dit geniet

Nuyvallei Gastehuis
Philippe P - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philippe P
Saam met vriende

Shame we only stayed 1 night.

Incredible value for money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nuyvallei Gastehuis se terugvoer

THANK YOU VERY MUCH.. COME AGAIN

Nuyvallei Gastehuis
Vanessa A - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Vanessa A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely farm feel - great stay away from modern living.

Incredible bed - I used the location as a stopover - I needed to have a great, restful sleep. It was beyond my expectations. I love the freedom the location and the host portrayed - Charmaine, the hostess, was like a friend and treated us like family.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nuyvallei Gastehuis se terugvoer

Thankyou very much. So good to hear you was happy. Come again

Nuyvallei Gastehuis
Louise J - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise J
Enkelreisiger

Sou lekker gewees het as 'n ontbyt ingesluit was.

Die kamer waar ek in was, was redelik oud. Maar dit is die tradisie van die Kapenaars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nuyvallei Gastehuis se terugvoer

Hallo ja ons Plaas 1871 in familie. Ou geboue wat deur Italiaanse Krysgevanges gebou is in 1945.. Baie tradisie...Maar probeer om in goeie toestand te hou.. Nuy o Hill 5km van ons met fantastiese etes...Dankie vir besoek.

Nuyvallei Gastehuis
Gina H - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gina H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Value for money, basic but clean and quiet.

A cosy stay, the accommodation is basic but the linen is clean and we could have a good night's rest after attending a nearby wedding. It is good value for money as other nearby options would cost double the price. Bedside tables would have been a good addition in the second bedroom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nuyvallei Gastehuis se terugvoer

I'm happy you enjoyed your stay, Gina.

Nuyvallei Gastehuis
Fran E - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Fran E
Gesin met tieners

Absolutely gorgeous and tranquil with beautiful gardens.

I'd definitely head back again, we didn't have enough time to enjoy the venue. Very accommodating host, a classic style venue that takes you back in time.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nuyvallei Gastehuis se terugvoer

I am glad you enjoyed your stay. We are a working wine farm and want guests to enjoy their stay and enjoy our beautiful nature. We are old style and every piece of furniture from our farm. Not modern but 6 generations in Conradies from 1911. Come back again and thank you.

Nuyvallei Gastehuis
Magda U - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Magda U
Saam met eggenoot / lewensmaat

Swak en teleurstellend.

Ons het in rondawel kamer 18 bespreek. Met ons aankoms is ons saam met ander mense in 'n woonstel geboek. Ons het ekstra betaal om alleen in 'n rondawel te bly. Geen warm water, het gaan kla daaroor en daar is niks aan gedoen nie. Die minimum toiletpapier in albei badkamers. Die een kamer het baie min en swak komberse. Die volgende oggend, geen water. Bedliggies in hoofslaapkamer het nie gewerk nie. Geen wi-fi. Sommer net swak. Geen asblik in badkamer. Ag nee! Hoop nie ons hoef weer hier te oornag nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nuyvallei Gastehuis se terugvoer

Hallo Magda.. Ja jy het bad getref. Krag was af as gevolg van beurtkrag en dan is die Wi-Fi af. Water geysers word nie warm nie en bo alles loop die tenk leeg as gevolg van dinge buite ons beheer. Jou ondervloerse verhitting was af by tye and ude lugversorging het warm gemaak. My mede gasvrou is my ander dogter en sy is vreeslik lief vir haar werk en ons. Sy het gese van die ander kamer. Jy moes haar bel oor jou Pa wat koud gekry het. Jammer daaroor. Die bedliggies het gewerk toe ons dit getoets het. Julle ken mos bulps. Ons plek ons trots, mooi natuur en mooi tuine.
Mense se vir wat hulle betaal goed.
Ons deel ons mooi plaas met gaste uit liefde. Charmain het my verseker sy het julle probeer help.

Nuyvallei Gastehuis
Henk W - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk W

Heerlik gekuier, alles was so huislik en gemaklik.

Charmaine was fantasties en het uit haar pad gegaan om ons te help met ekstras wat benodig was. Ons sal beslis weer kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nuyvallei Gastehuis se terugvoer

Hallo baie dankie. Bly julle het geniet. Kom weer asb. Irma

Nuyvallei Gastehuis
Nicola G - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Nicola G
Saam met vriende

Baie mooi setting, maar nie alles het gewerk nie.

Die eienaar was baie oulik en het laat ons vroeër incheck. Die view is stunning! Ongelukkig het die WiFi nie gewerk nie en ons het nie warm water gehad nie. Daar is ook nie ekstra beddegoed nie en dit was ysig koud gewees. Ons kamer het ook anders gelyk teenoor die foto's.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nuyvallei Gastehuis se terugvoer

Heerlik om te hoor julle het dit op ons plaas geniet. Kom weer asb

Nuyvallei Gastehuis
Carla N - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gesellige plaas kuier.

Die gasheer en -vrou was baie gasvry, en het seker gemaak ons is gemaklik en warm deur vir ons 'n kaggelvuurtjie aan te steek vir die koue aand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nuyvallei Gastehuis se terugvoer

Baie dankie. Alles uit liefde.

Nuyvallei Gastehuis
Peter V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Dit was 'n uitstekende naweek, mooi plekie met mooi uitsig, uitstekende diens. Alles wat jy nodig gehad het, het jy gekry. Ek gaan definitief weer daar gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nuyvallei Gastehuis se terugvoer

Peter baie dankie vir die goeie resensie, julle was pragtig en is verseker welkom om weer te kom kuier.

Nuyvallei Gastehuis
Yolande E - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Yolande E
Saam met vriende

Was very lovely, would recommend to friends.

Clean, neat, friendly, and very close to other parts of wine farms, definitely a winner, will make use of it again in the future.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nuyvallei Gastehuis se terugvoer

Baie dankie, heerlik om te hoor julle het dit geniet.

Nuyvallei Gastehuis
Ansune V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansune V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plekkie.

Vriendelike mense wat baie behulpsaam en oulik is. Hulle het vir ons 'n groter plekkie gegee wat oopgestaan het vir geen ekstra kostes. Die plekkie is ruim en voel soos huis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese kuier.

Die blou lug en berge wat lyk of jy daaraan kan vat, is van 'n ander wêreld, beeldskoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nuyvallei Gastehuis se terugvoer

Baie dankie ... Lekker as mense jou plek geniet

Nuyvallei Gastehuis
Yvonne V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne V
Saam met vriende

Ruim en rustig. Tuine is pragtig. Netjies.

Rustige atmosfeer, lekker groot kamers en baie speelplek vir kinders. Moenie praat van die pragtige tuine met hulle palmbome nie. Dit is goed vir groot groep mense en kinders, en ek moet ook sê hulle eenhede is bekostigbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nuyvallei Gastehuis se terugvoer

Baie dankie Yvonne. Kom weer

Nuyvallei Gastehuis
Ockert S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ockert S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Omgewing is fantasties.

Fasiliteite goed, neem net braaipakkie saam om te braai. Die naaste restaurante na 18:00 is op Robertson of Woerster.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nuyvallei Gastehuis se terugvoer

Stem saam. Gisteraand besluit om braai pakke, aartappels en brood in vrieskas te hou.

Nuyvallei Gastehuis
Vanaf
R400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 115 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Werda Plaas, Nuy Valley Gasteplaas, Worcester, 6850, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfa2bced3be63a2d3dd63e29197bb7a5ba18ab3faad14169e66cb2eec4b0fc653516724d9e4133f2dec5725856ad50650eca7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400 per nag, vir 2 mense 29 5 1 5 Werda Farm Nuy Valley Guest Farm 6850 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.657444542576 19.631923887697
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem