Nwanetsi - Shine on Water
- Kapasiteit: 11 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Versfeldstraat 20, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
- Vanaf R6 500 per nag, vir 11 mense
Beskrywing
Nwanetsi - Shine on Water is 'n pragtige selfsorghuis in Stilbaai-Wes en dit skuil langs een van die mooiste riviere en kuslyne.
Daar is ‘n rivier sandstrand speelplek vir oud en jonk ongeveer 100 meter se stap vanaf die huis. Die Westelike hoofstrand is geleë 600 meter se gemaklike wandelpad stap vanaf die huis.
Die dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 11 gaste en beskik oor 5 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die en-suite badkamer het 'n bad en 'n stort. Daar is 2 slaapkamers met koningingrootte-beddens, 'n slaapkamer met 3 enkelbeddens en nog 'n slaapkamer met 'n dubbelbed. Daar is ook 2 aparte badkamers wat elk óf 'n bad en stort óf slegs 'n stort het.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond en 'n mikrogolfoond toegerus en het 'n toonbank met stoeltjies. Die leefarea het 'n kroeg en 'n etenstafel.
Daar is 'n omsetter wat krag aan die slim-TV en WiFi op die boonste verdieping bied. Herlaaibare mobiele battery ligte is vir gebruik tydens beurtkrag beskikbaar.
Die huis het 'n swembad, braai lapa en 'n toegeboude balkon met 'n lieflike uitsig oor die rivier en see. Die boonste verdieping balkon beskik ook oor ‘n patio gasbraai.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Resensies
Wat gaste dink
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Melanie Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 10 maande
Ligging
- Versfeldstraat 20, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
- Gaste dink Nwanetsi - Shine on Water het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Stilbaai-Wes Stilbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 11 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Versfeldstraat 20, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang