Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

O Pi See

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ecklonia-straat 22, Britanniabaai, St. Helenabaai, 7282, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 500 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

O Pi See is 'n selfsorgvakansiehuis op die water in die hartjie van Britanniabaai in St. Helenabaai. Dit is die ideale opsie vir 'n groep vriende of 'n gesin wat op soek is na 'n kuswegbreek aan die Weskus. Die huis spog met 'n privaat paadjie wat na die strand lei.

Hierdie huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Al 4 slaapkamers het 'n dubbelbed en 2 van die kamers het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die derde badkamer het 'n stort-oor-bad, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Die ruim leefarea het 'n kombuis wat met 'n gasstoof- en oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n skottelgoedwasser toegerus is. Die kombuis lei na die etenstafel en 'n sitarea met gemaklike sitplek, 'n TV en oorgenoeg boeke om te lees.

Die sitarea lei na die toegeboude stoep met etenstafels. Die stoep lei na die houtdek met 'n pragtige uitsig oor die baai. Die onderste verdieping het 'n onderdakstoep met 'n ingeboude braai aan die agterkant van die huis. Die voorste tuin het 'n tweede ingeboude braai en die verblyf het 'n omsetter.

Slaapplek

’n Bespreking by O Pi See sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Wesley Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 3

Jaar gelys 1

Ligging

  • Ecklonia-straat 22, Britanniabaai, St. Helenabaai, 7282, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ecklonia-straat 22, Britanniabaai, St. Helenabaai, 7282, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3261a8f089becc47b0991e4a455f7fed3d4f8ea900b97e8f18099b03bbd86bd770180eff4c05d29dddadc8c1612475f750cd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 8) 22 Ecklonia Street Britannia Bay 7282 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-20:00 10:00 -32.7183561 17.9402444
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem