Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oaklands Inn and Conference Centre

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Thea Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 11 resensies vir Oaklands Inn and Conference Centre
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Abram K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abram K
Saam met vriende

Lekker man.

Baie gemaklik gebly en in 'n stil area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henriette V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henriette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige skoon kamer en lieflike tuin.

Kamer was skoon en netjies, het heerlik gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannelie V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie V
Enkelreisiger

Ontvangs was bo my verwagting gewees. Lekkerste ontbyt. Sal definitief weer bespreek.

Fantastiese ervaring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leon V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Dit is die tweede keer wat ons by Oaklands Inn oornag het en die diens was puik soos die vorige keer. Heerlike ontbyt en baie vriendelike gasvrou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karin S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin S
Gesin met tieners

Pragtige gastehuis en vriendelike personeel!

Ek en my dogter het so lekker gebly. Thea laat jou so tuisvoel, en almal is baie vriendelik. Die ontbyt was heerlik en die kamer was gerieflik netjies. Sal definitief enige tyd weer kom oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Altus N - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Altus N
Gesin met tieners

Gemaklik.

Baie gerieflike gastehuis met baie lekker ontbyt die volgende oggend. Veilig en die solar het dinge net soveel meer geriefliker gemaak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karin J - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin J

Dit het my verwagtinge oortref.

Baie professioneel en vriendelik. Dit was 'n rustige plek om te ontspan na 'n baie besige dag. Sal definitief weer van hulle dienste gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oaklands Inn and Conference Centre se terugvoer

Dit was so lekker om jou en jou dogter te ontmoed. Dit was so lekker om elke oggend julle vriendelike gesiggies te sien.

Oaklands Inn and Conference Centre
Louwallen V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louwallen V
Enkelreisiger

A quiet getaway.

The one bulb in room kept on flickering the whole night (even after switching it off) otherwise a lovely stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oaklands Inn and Conference Centre se terugvoer

Good day

Thank you for bringing that to our attention . We have installed emergency bulbs and i wonder if it is not maybe the problem.

I will send my maintenance poeple tomorrow to check .

Thank you so much for letting us know.

Thanks
Thea

Oaklands Inn and Conference Centre
Leon V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende diens.

Thea en haar span stap die ekstra myl om gaste te laat tuis voel. My vrou is Maandag geopereer en hoewel ons eers na 12 weer by ons eenheid was, het Thea heerlike ontbyt na die kamer gestuur. Heerlik gebly met kraakvars, wit linne, lugversorging, WiFi en TV. Ondersteun hul gerus indien jy in die omgewing moet oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Izelle J - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Izelle J
Enkelreisiger

Gemaklik vir 'n besigheidsreisiger.

Oaklands Inn was lekker naby vir my om te kon oorslaap tussen vergaderings. Die kamer was netjies, mooi en het net reg gewerk vir my situasie. Die ontbytkombuis se personeel was baie vriendelik, hulpvaardig en die in en uit klok het glad verloop. My enigste kritiek sal wees dat dit nie voorgekom het of hulle goed genoeg voorsiening doen vir beurtkrag in terme van veiligheid van kamers deur die nag nie (kamers word gesluit met magneet aparaat wat afhang van krag). Andersins was alles goed en op standaard.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oaklands Inn and Conference Centre se terugvoer

Goeiedag, so baie dankie vir die terugvoering. Ons waardeer dit baie. Ons is baie jammer oor die veiligheid. Ons is besig om al ons kamers oor te skakel na sleutels toe, want ongelukkig het beurtkrag ons bietjie onkant gevang waar die battery van die digitale stelsel nie lank hou nie.
Ons is regtig jammer oor die ongerief. Hopelik volgende keer is alles weer terug na sleutels toe. Baie dankie vir die terugvoering. Ons waardeer dit regtig baie. Baie dankie.
Thea

Oaklands Inn and Conference Centre
Nico P - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico P
Enkelreisiger

Fantasties lekker.

Die bestuur en personeel was baie vriendelik en altyd gewillig om te help. Ek sal enige tyd weer daar aanklop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 58 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oak-laan 236a, Ferndale, Randburg, 2149, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAhpS6x1jTnGmolpN0ATWiLwg1EFjGI2YxC5TDFY8FafYi0eEVIG?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 236a Oak avenue Ferndale 2149 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.095316330131 28.004267591749
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem