Oaktree
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Lourene Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Jaar gelys 4
Opsomming van Resensie
Asemahle P - Des 2023
Algehele gradering
I had a wonderful experience at this beautiful and peaceful place.
Oaktree se terugvoer
Thank you so much for your great review. Looking forward to accommodating you in the near future. Kind regards.
Paul B - Jul 2023
Algehele gradering
Regtig aan te beveel, vriendelike en netjiese diens.
Marius M - Des 2022
Algehele gradering
Fantastiese verblyf.
Pierre F - Okt 2022
Algehele gradering
Baie rustige en pragtige plekkie.
Oaktree se terugvoer
Baie dankie vir jul resensie, dit was heerlik om julle hier te kon huisves. Ek hoop om julle gou weer te sien.
Leonie C - Jun 2022
Algehele gradering
Ons het baie welkom gevoel by Oaktree. Die diens was vriendelik en puik. Netjiese kamer.
Oaktree se terugvoer
Dankie vir die positiewe terugvoering. Waardeer dit. Groete.
Anonieme gas - Jun 2022
Algehele gradering
Etienne G - Feb 2022
Algehele gradering
Rustige omgewing met al die nodige geriewe en gasvryheid.
Oaktree se terugvoer
Baie dankie vir die goeie resensie,dit was n voorreg om julle te kon huisves.
Chanel A - Des 2021
Algehele gradering
Great stay.
Oaktree se terugvoer
Thank you so much,it was lovely to have you hear,hope to see you in the near future!
KIind regards.
Elsabe W - Nov 2021
Algehele gradering
Dit is 'n pragtige, smaakvolle selfsorg eenheid. Baie mooi skoon en vars met die heerlikste stort ooit! Beveel dit enige tyd aan.
Oaktree se terugvoer
Thank you so much for the good review, you gave me a good suggestion which I will definitely consider doing. It was nice having you and hope we will see you again in the near future!
Kind regards,
Oaktree
Donald G - Nov 2021
Algehele gradering
Very comfortable and very hospitable and helpful owner.
Oaktree se terugvoer
Thank you for your kind response. I will definetly consider the sliding door. Kind regards.
Sonja B - Jun 2021
Algehele gradering
Oulike plekkie met alles wat jy nodig het. Pragtige tuin en braaiplek.
Etienne S - Jun 2021
Algehele gradering
Skoon en veilige verblyf.
Oaktree se terugvoer
Dankie vir jou resensie,dit was aangenaam om jou by ons te kon huisves.Ons is bewus van die fyn barsies en afdop in die kombuisie.Dit is iets wat ons gereeld moet doen aangesien die huis van die oudstes in die dorp is.Het reëlings getref om dit te herstel,kon dit ongelukkig nog nie toe doen nie, a.g.v besprekings wat lank vooruit gemaak is.Waardeer jou eerlike opine en het reeds begin met die herstelproses.
Vannessa W - Feb 2021
Algehele gradering
Fabulous location, awesome hosts and quaint little town.
Oaktree se terugvoer
Thank you so much. We are glad you enjoyed your stay. It was a privilege to have you folks. Hope we will see you in the near future.
Pieter P - Des 2020
Algehele gradering
Gasvrye ontvangs en gerieflike kamer met die nodige geriewe.
Oaktree se terugvoer
Dankie vir julle resensie, dit was aangenaam om julle te kon huisves. Oaktree.
Ina E - Des 2020
Algehele gradering
Heerlike stop, rustig.
Oaktree se terugvoer
Baie dankie vir jou goeie resensie, dit was aangenaam om julle te kon huisves. Oaktree.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: La Rochelle-straat 25, Burgersdorp, 9744, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom