Oaktree
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: La Rochelle-straat 25, Burgersdorp, 9744, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R700 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Oaktree Guesthouse is 'n moderne selfsorg-eenheid met slaapplek vir 2 gaste. Hierdie eenheid bied 'n uitsig oor die swembad en die pragtige tuin met die Stormberge in die agtergrond.
Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, en eenplaatstoof asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.
Daar is 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi is beskikbaar. Die eenheid lei na 'n lieflike stoeparea.
Hierdie eenheid het sonkrag in die geval van beurtkrag. Braaigeriewe is beskikbaar en ontbyt is op versoek beskikbaar.
Oaktree is naby die hoofwinkelgebied en restaurante.
Slaapplek
’n Bespreking by Oaktree sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Elektriese kombers
- Waaier
- Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Lourene Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Jaar gelys 4
Ligging
- La Rochelle-straat 25, Burgersdorp, 9744, Oos-Kaap
- Gaste dink Oaktree het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Burgersdorp Oos-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: La Rochelle-straat 25, Burgersdorp, 9744, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom