Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oasis Blue

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 25

Jaar gelys 14

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 6 resensies vir Oasis Blue
Netheid
4.2/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.2/5
Jeanette O - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette O
Gesin met tieners

Dit is asemrowend mooi en 'n lieflike gemaklike plek.

Almal was vriendelik. Die skoonmaakdiens is uitstekend. Dis ekstra, maar ons het daarvoor gevra. Alles is beskikbaar in die huis. Jy hoef niks ekstra te vat nie. Net klere en kos. Fantasties.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oasis Blue se terugvoer

Hello Jeanette, baie dankie vir jou terugvoering. Dit word waardeer. Ons sien uit daarna om julle Paasnaweek terug te verwelkom. Groete. Louise

Oasis Blue
Johan N - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Johan N
Gesin met tieners

Rustig. Natuurskoon.

Baie gerieflike en netjiese blyplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ingrid D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ingrid D
Saam met vriende

Gerieflike privaat verblyf vir groep.

Ons was gul ontvang deur Louise en kommunikasie oor inboek, ens was deurlopend betyds en goed. Die akkommodasie is ideaal vir paartjies wat saam reis. Daar is vier slaapkamers, elk met eie en suite-badkamer, lugreeling en 'n aparte buitedeur wat elkeen sy eie sleutel het - wonderlik vir privaatheid. Die ruim kombuis is goed toegerus en lei uit na die onderdakeetkamer. Die sitkamer en klein studeerkamer/biblioteek is aparte vertrekke. Al hierdie vertrekke is rondom die swembad gebou. Die dakarea het 'n braai, vuurput en genoeg stoele vir gesellig saamkuier rondom die vuur. Daar is ook 'n gasbraaier beskikbaar. Louise het aandag gegee aan klein details soos om vir ons koekies en lekkergoed asook 'n kaart van Marlothpark op die tafel te laat. In die badkamers was klein sepies en sjampoe asook handwas voorsien. Toe ons 'n waterprobleem ondervind het, het Louise dit vinnig uitsorteer. Die diens was waarlik puik. Ons het ons kuier by Oasis Blue baie geniet. Dit was jammer dat ons eers kort voor aankoms moes hoor dat, alhoewel die akkommodasie slegs 100 meter van die rivier af is, daar geen rivieruitsig is nie. Alhoewel die advertensie nie 'n rivieruitsig noem nie, was dit beslis 'n teleurstelling aangesien die verwagting tog daar was. Ek dink die huis en tuin kort bietjie onderhoud en die kombuis (veral die kassies) 'n deeglike skoonmaak. Die kombuis is goed toegerus, maar nuwe, eenvormige breekware sou dalk die plek tot voordeel kan strek. Die huis het ook 'n alarm en paniekknoppie wat bydra tot die veiligheid van die plek. Ek kan die verblyf beslis aanbeveel en sal in die toekoms weer daarvan gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rita G - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Rita G
Gesin met klein kinders

Vriendelike hulp van Vusi (skoonmaker) ontvang.

Parafienlampies se beligting was swak tydens beurtkrag - een aand geen parafien gehad vir ligte nie, nadat dit betyds onder aandag van bestuur gebring was. Kon glad nie enige van die motorhuise gebruik het nie, was vol bourommel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oasis Blue se terugvoer

Hello Rita,

Baie dankie vir jou resensie. Ek is te alle tye beskikbaar vir my gaste, en soos die inligting stuk noem, sal ek altyd so spoedig as moontlik van my gaste wil hoor as hulle ongelukkig is oor iets. Ek het egter nie 'n woord van julle gehoor nie en het aangeneem dat julle gelukkig is. Die garage is privaat en gaste kry glad nie toegang tot die garage nie.

Groete
Louise

Oasis Blue
Mirinda V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mirinda V

Baie lekker gemaklik huis vir groot groep.

Regtig baie gerieflik, die eienaars kan dalk net dakwaaiers oorweeg in kombuis en opwas. Dit raak bloedig warm daar binne.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oasis Blue se terugvoer

Hello Mirinda,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ek sal verseker kyk daarna om dakwaaiers te installeer.
Groete
Louise

Oasis Blue
Max M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Max M
Gesin met klein kinders

It was value for my money.

The place is neat and beautiful. Louise is also friendly and helpful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tydelik onbeskikbaar
Tydelik onbeskikbaar
Tydelik onbeskikbaar
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Krokodilstraat 626, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA21b359cea35f929a33388bcc78f348192f1452e2058502cc80b69670fe4678a41a0c8db4e656d09bc76dfc4581b0d676cf05?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80
Tydelik onbeskikbaar
6 5 1 5 626 Crocodile Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.363553015318 31.757996093254
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem