Oasis Cottage
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Huguenotstraat 120, Merweville, 6940, Wes-Kaap
- Vanaf R1 600 per nag, vir 5 mense
Beskrywing
Oasis Cottage is 'n bekoorlike selfsorgkothuis in die dorpie Merweville in die Groot-Karoo. Dit is 'n oorspronklike Karoohuis met dik mure. Merweville het 'n algemene winkel vir noodsaaklikhede, 'n slaghuis wat lamsvleis verkoop en 'n drankwinkel. Daar is fietse vir gaste om in die dorp mee rond te ry, sowel as 'n labirint met 'n uitsig oor die dorp en kerk.
Oasis Cottage bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n knus leefarea, 'n kombuis en 'n eetarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n ekstra enkelbed. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, kookplaat, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, wasmasjien, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6 en die leefarea het sitplek en 'n klavier. WiFi is ook beskikbaar.
Buite is daar verskeie kuierareas. Daar is 'n stoep met 'n buite-etenstafel en 'n hangmat, 'n ingeboude braai-area, 3 buitebeddens om onder die bome te ontspan, sitplek en sambrele. Skaduparkeerplek is ook beskikbaar.
Die kothuis word deur 'n vriendelike en verwelkomende Malawiër genaamd Samson skoongemaak.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Elektriese kombers
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Chantal Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 33
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Huguenotstraat 120, Merweville, 6940, Wes-Kaap
- Gaste dink Oasis Cottage het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Merweville Karoo Wes-Kaap
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Huguenotstraat 120, Merweville, 6940, Wes-Kaap