Pick your preferred language

English

Afrikaans

Lodge in Klawer

Oasis Country Lodge

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 131 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Philip F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Veilig, bekostigbaar, skoon netjies alles werk. Goed geleë, alles wat jy gaan nodig hê.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Julian V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Wondelik en gelukkig met verblyf. Baie lekker gebly, die plek is stil en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ashley D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Dit was baie aangenaam. Was baie lekker om by Oasis te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle P
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Vriendelike diens. Skoon en netjies. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eric S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Comfortable value for money. Not our first stay. The owner is always accommodating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nandor S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Des 2025

Enjoyable. Clean, secure, and friendly. A bit pricey for the town and location compared to other towns.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marie Antionette D
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2025

Interessante geskiedenis wat herskep is. Vir 'n kort oornagstop om die rit op te breek, kan dit baie gerieflik wees. Die kamer self was baie skoon, mooi, en ook baie ruim. Die stort is baie klein en dit kan doen met aandag. John het ons baie vriendelik ontvang, baie moeite gedoen om ons tuis te laat voel, en was baie aangenaam. Dit is indrukwekkend om van die geskiedenis van Oasis Country Lodge te ontdek, en selfs die klein Springbokkie Meisie het 'n blywende indruk gelaat; dit was spesiaal. Ons het veilig geslaap en die motor was ook veilig, maar die ligging is baie afgesonder en vir 'n langer stop sou ons dit beslis nie doen nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Isak B
1 nag Gesin met tieners
4.4
Jul 2025

Lieflike ruim kamer. Heerlike etes en vriendelike gasvrou. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Besigheidsreis
4.4
Mrt 2025

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Marcwin D
1 nag Gesin met klein kinders
4.2
Nov 2025

It was fine. Shower se deur het nie reg oopgemaak, ons kon nie shower nie. Te min koffie en melk. Is nie gevra of ons breakfast gaan vat nie.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

John Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 131

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
R 990
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 990
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 990
per nag, vir 2 mense
Bespreek

5 Vallei Street, Klawer, 8145, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 16 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA91aba5c86e04999068b82b9f894ef5c8c751c50bf0f83a7fee5693fb2ad3a085857ebf648dd591aa618c4ca63321b7b863d7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag, vir 2 mense 131 5 1 5 5 Vallei Street Klawer 8145 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.780583 18.623585
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang