Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oasis Country Lodge

Lodge

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Luukse Gesinskamers
Slegs verblyf.
Enkelkamers
Slegs verblyf.
Huisreëls

Inkloktyd: 14:00 tot 19:00 of soos vooraf gereël.
Uitkloktyd: stiptelik 10:00 of soos vooraf gereël.
Indien gaste laat opdaag sonder om vooraf te laat weet, sal 'n boete gehef word.
Maak asb. seker dat ons alle inkloktye vooraf ontvang.

Ons voorsien 'n wasgoeddiens indien gaste dit versoek.
Ons kan beperkte spasie in die yskas-vrieskas voorsien indien gaste dit benodig.

Kinderbeleid:
Kinders tussen die ouderdom van 0 - 5 jaar betaal R25.
Kinders tussen die ouderdom van 6 - 12 jaar betaal R50.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Valleistraat 5, Klawer, 8145, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI2OGY5MmM4LTUyZmMtNDcyZC05MTU0LTUyMWY0OTEyM2JkMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 118 5 1 5 5 Vallei Street Klawer 8145 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.780583 18.623585
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem