LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Biki Klein | LekkeSlaap
+9

Biki Klein

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 16 resensies vir Biki Klein
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Adri S - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adri S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir jou geld.

Gerieflik en als wat jy sal benodig vir 'n lekker wegbreek. Ek het die naweek van 30-1 Nov'20 oorgebly en wat 'n rustige area om te kom ontspan. Naby winkels en binne loopafstand van die strand af. Ons het lekker gebly en sal dit gerus aanbeveel as jy net wil ontspan. Sal enige tyd weer daar oorbly.

Alta N - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta N
Gesin met tieners

Stil, rustige omgewing.

Waarde vir geld. Alles wat jy nodig het. Neem net jou klere en kos.

Janine D - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gekuier by Christa se huis en sal beslis weer daar gaan bly. Netjies en alles wat mens nodig het vir 'n lekker wegbreek.

Ons het baie lekker gekuier. Die huis is netjies, goed toegerus en ons het baie veilig gevoel.

Marilize D - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilize D
Gesin met klein kinders

Gemaklik.

Ons het baie lekker gebly. Geen klagtes. Christa het kontak gehou wanneer dit nodig was.

Lionel B - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lionel B
Saam met vriende

Enige tyd weer gaan.

Dit was baie goed en lieflik.

Gavin S - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gavin S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik, uitstekend, baie waarde vir geld.

Puik woning, alles wat jy nodig sal hê, gasvryheid uit die boeke, hulpvaardig soos min, veilig en naby alles. Christa se verblyf is hoogs aanbeveelbaar as jy wil vakansie hou en nie te bekommer oor enige iets nie.

Tania D - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tania D
Gesin met klein kinders

Baie mooi huisie.

Lovely home and very welcoming, will definitely visit again.

Werner P - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner P
Gesin met klein kinders

Dit was fantasties!

Dis regtig 'n oulike plekkie waar mense kan onspan.

Ronel M - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel M
Saam met vriende

Heerlik en rustig.

Ocean Breeze is baie lekker en rustig, netjiese akkommodasie en Christa Ons gasvrou was baie behulpsaam en behulpsaam. Sal dit definitief aanbeveel en weer gebruik maak in die toekoms.

Christelle B - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle B
Gesin met tieners

Rustige wegbreek van die stad.

Die huis is baie netjies en veilig, net bietjie ver van die see af.

Andre D - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre D

Waarde vir geld. Lekker stil en veilig.

Dit het ons sak gepas. Dit was lekker stil in die kompleks, veilig en binne bereik van Hermanus sonder enige moeite. Die simpleks het al die nodige en meer toerusting om jou verblyf te vergemaklik. Christa was meer as behulpsaam en tegemoetkomend. Ons het baie lekke gerus ...

Forika M - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Forika M

Ek sal definitief die verblyf aanbeveel.

Ons het nie handdoeke gekry nie wat 'n probleem kan veroorsaak. Die DStv-kanale is baie beperk.

Pieter F - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter F
Gesin met tieners

Good value, clean, and safe

We were very happy with the whole package.

Henk P - Sep 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk P

Dit was 'n plesier om doodmoeg na 'n lang rit deur die vriendelike huiseienaar ingewag te word en in 'n skoon huis in te gaan.

Die huis het in al ons behoeftes voorsien en die feit dat alles skoon en netjies was het ons verblyf nog lekkerder gemaak. Dis 'n stil, rustige kompleks waar ons baie veilig gevoel het en heerlik gebly het. Ons kan hierdie verblyf met alle eerlikheid aanbeveel en sal definitief weer daar vertoef as ons in die omgewing is en sal sonder skroom ons eerste keuse wees.

Tielman A - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tielman A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was soos om in jou eie huis te bly: werklik 'n plesier, netjies en skoon.

Sien die sterre hieronder.

Natalie O - Mrt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natalie O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n wonderlike en rustige naweek, net waarna ons gesoek het.

Dis vir enige een wat rus en stilte benodig. Die rustigheid bring vreugde en kalmte dat huis toe keer nie 'n opsie is nie.

Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Endstraat 79, Eenheid 20 Ocean Breeze, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVhMTk0M2U1LTM2ZDYtNGY2Yi04ZjJiLTVlOWIzZTllNTliMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 79 End Street, Unit 20 Ocean Breeze Sandbaai 7200 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -34.417274795239 19.203335536276
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!