Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Biki Klein

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Endstraat 79, Eenheid 20 Ocean Breeze, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Biki Klein is 'n selfsorg-meenthuis in 'n stil en veilige kompleks in Sandbaai, Hermanus. Die kompleks is ideaal geleë binne 5 km vanaf sentraal Hermanus en baie gewilde walviskykplekke.

Dié kompakte vakansiehuis het slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n plafonwaaier, haardroër en is ingerig met 'n dubbelbed. Die badkamer is toegerus met 'n stort en bad. Die oopplan-kombuis wat goed toegerus is, het 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n lugbraaier, 'n gasstoof, 'n oond en 'n verskeidenheid eetgerei om te gebruik, asook komplimentêre tee en koffie.

Die aangrensende leefarea het 'n klein etenstafel met sitplek en 'n slim-TV waarop gaste hul eie DStv, Netflix, Showmax en YouTube kan stroom. Buite is daar 'n draagbare braaigeriewe. Wi-Fi is ook beskikbaar. Die motorhuis is nie vir gaste beskikbaar nie, maar daar is parkeerplek vir 1 motor voor die motorhuis.

Die Whalecoast Mall is 'n blok weg van die kompleks, en die Hemel-en-Aarde Village is ongeveer 1,5 km weg, wat eksklusiewe winkels, koffiewinkels en restaurante bied om te besoek.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 28 resensies vir Biki Klein
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Christa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Endstraat 79, Eenheid 20 Ocean Breeze, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Biki Klein het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Endstraat 79, Eenheid 20 Ocean Breeze, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVhMTk0M2U1LTM2ZDYtNGY2Yi04ZjJiLTVlOWIzZTllNTliMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 28 5 1 5 79 End Street, Unit 20 Ocean Breeze Sandbaai 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.418912154919 19.203000260149

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang