Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ocean Mist

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sheila-laan 13, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 000 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Ocean Mist is 'n pragtige vakansiehuis wat selsorgverblyf op die oewer van die Bergrivier in Port Owen bied. Dit spog met prentjiemooi uitsigte oor die rivier en die vleilande.

Die dubbelverdiepinghuis het slaapplek vir 10 gaste en beskik oor 5 en suite-slaapkamers. 2 van die slaapkamers is op die grondverdieping en die ander 3 is op die tweede verdieping. 3 van die kamers het 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamers. 2 van die badkamers het 'n bad en 'n stort en die derde badkamer het slegs 'n stort. Die vierde en vyfde slaapkamers het elk 'n dubbelbed. Hierdie kamers het elkeen 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort of slegs 'n stort.

Die oopplan-leefarea en kombuis is op die grondverdieping. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, skottelgeodwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër toegerus. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank en 'n TV. Dit maak oop na 'n groot stoep met 'n etenstafel en bied 'n uitsig oor die privaat tuin en swembad. Daar ook 'n braaikamer met ingeboude braaigeriewe, kroeg, klein gimnasium en 'n eetarea met 'n uitsig oor die vleilande.

Gratis WiFi en veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Ocean Mist sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • En-suite

Eenheidgeriewe

  • Verekombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Ocean Mist
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Jacoline Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Jaar gelys 1

Ligging

  • Sheila-laan 13, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ocean Mist het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sheila-laan 13, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA305a4128748b0773bf40cec7200978067364d6f1d656f187000de2011edb76f906797c48a81fcb13bbacec78e5c00d9a48b4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag (plek vir 10) 2 5 1 5 13 Sheila Avenue Port Owen 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.7859016 18.1459474
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem