Ocean Reef Hotel

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Ocean Reef Hotel is op die strand geleë met pragtige uitsigte oor die see en omgewing. Die hotel word omring met inheemse kusduin-landskappe en melkhout-woude. Jy het toegang tot die strand en strandmeer deur middel van 'n privaat promenade. Die hotel se argitektoniese atmosfeer reflekteer 'n Afro-Indonesiese palet met natuurlike kleure en aardse ondertone.

Dis die ideale plek vir plaaslike en internasionale vakansiegangers en 'n pragtige plek vir troues en konferensies.

Die Bamboo Food Workshop-spyskaart bedien kos en geure van Mediterreense invloede deur 'n verskeidenheid mengsels van seekos-kooktegnieke van verskeie kulture. Die kinderspyskaart het heerlike maaltye om van te kies.

Die konferensiegeriewe het plek vir tot 50 afgevaardigdes met 'n unieke aantal buitelugwegbreke en spanbou-geleenthede. 100 trougaste kan in die Bamboo Restaurant geakkommodeer word.

Die area het baie doendinge, met verskeie gholfbane, wildreservate en erfenisgebiede om te besoek. Die Zinkwazi-strand is bekend vir verskeie watersport op die strandmeer of strand met ongeëwenaarde diepseevisvang.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  24-uur Ontvangs
  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Portier
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Malaria-vrye streek
  •  Restaurant op Perseel
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe
  •  Xhosa

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Wegbreekkamers
  •  Dataprojektor
  •  DVD-speler
  •  Blaaibord
  •  Witborde
  •  Skootrekenaar-projektor
  •  Kantoorgeriewe
  •  Sekretariële Geriewe
  •  Rekenaar Netwerklewering
  •  Internet
  •  Televisie
  •  Videospeler
  •  Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  •  Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Middagete
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Ocean Reef Hotel gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 200 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za