Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ocean Two 42

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach East Boulevard, Die Voor Bay, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 035 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Ocean Two 42 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou in Mosselbaai met 'n pragtige uitsig oor die see. Dit is perfek vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby die al die vakansie-aksie.

Die woonstel het 3 slaapkamers en 2 badkamers, Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer het elkeen 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elke badkamer het 'n bad en 'n stort.

Die kombuis en sitkamer het 'n oopplan-uitleg en die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof, breekware, eetgerei en 'n skottelgoedwasser.

Die sitkamer het gemaklike sitplek en daar is 'n TV, DVD-speler en volledige DStv. Die sitkamer het skuifdeure wat na die stoep met braaigeriewe lei, en dit bied 'n uitsig op die strand en die see.

'n Swembad is aan die agterkant van die gebou beskikbaar en daar is veilige parkeerplek. Die woonstel is naby restaurante, winkels en verskeie ander besienswaardighede en doendinge op die Tuinroete.

Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie, en rook is verbode in die eenheid.

Slaapplek

’n Bespreking by Ocean Two 42 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans

Hier praat ons

  • Afrikaans

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 6 resensies vir Ocean Two 42
Netheid
5.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Point Geverifieer

Eiendomme 52

Resensies 150

Jaar gelys 8

Ligging

  • Beach East Boulevard, Die Voor Bay, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ocean Two 42 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 035
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 035
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach East Boulevard, Die Voor Bay, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAASOYmrlVxplXNI48XDeSvoQ8N8bC0FcOM7iQSJ2tw5Ez4B0GVvO?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 035 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 Beach East Boulevard Die Voor Bay 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -34.158107230911 22.109210193157
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem