Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ocean Two 43

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach East Boulevard, Diaz-strand, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 150 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Ocean Two 43 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou, met ongelooflike uitsigte oor die see in Mosselbaai, Wes-Kaap. Dit is perfek vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf wat steeds naby aan verskeie doendinge is.

Die woonstel het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer en die tweede slaapkamer beskik elk oor 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die kombuis en leefarea is oopplan en beskik oor geriewe soos 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolf, 'n stoof met 'n oond, 'n skottelgoedwasser en oorgenoeg ingeboude kaste om breekware, eetgerei en ander toebehore te stoor.

Die leefarea het gemaklike sitplek en beskik oor 'n TV met 'n DVD-speler en 'n DStv-koppelpunt. Bring asseblief jou eie dekodeerder en slimkaart saam. Die leefarea het skuifdeure wat uitloop na die patio met 'n Weber, buitemeubels en 'n uitsig oor die strand en die see. Rook is verbode in hierdie woonstel.

Daar is 'n swembad beskikbaar aan die agterkant van die gebou. Veilige onderdakparkeerplek is beskikbaar en Ocean Two 43 is naby aan restaurante, winkels en verskeie ander besienswaardighede en doendinge op die Tuinroete.

Slaapplek

’n Bespreking by Ocean Two 43 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 1 resensie vir Ocean Two 43
Netheid
5.0/5
Diens
1.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
3.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Point Geverifieer

Eiendomme 52

Resensies 150

Jaar gelys 8

Ligging

  • Beach East Boulevard, Diaz-strand, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ocean Two 43 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 150
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 150
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach East Boulevard, Diaz-strand, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5e58177a6cf1ddec5c9175d300d24734d640c65617be471d4692b2d5db553a3ed23a368dc55c4acb2ec79124d04513e51085?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 150 per nag (plek vir 6) 1 5 1 4 Beach East Boulevard Diaz Beach 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -34.158284791101 22.109132409096
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem