LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Ocean Valley View | LekkeSlaap
+10

Ocean Valley View

7 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 7 resensies vir Ocean Valley View
Netheid
4.6/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Riana K - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxing, peaceful, beautiful views.

The most beautiful sunsets from the deck!

Jacques V - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques V

Wonderlik.

Het voldoen aan al ons vereistes en het so lekker gebly!

Jaco H - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco H
Gesin met tieners

Rustig en gerieflik. Goed geleë.

Ons het die omgewing baie geniet. Goeie uitsig oor die see. Rustig en gerieflike huis. Braaiplek kort aandag.

Gerhard J - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard J
Gesin met klein kinders

Baie mooi uitsig. Rustig en stil.

Baie lekker huis. Sal enige tyd weer daar bly. Kinders het die spasie geniet en kon lekker buite speel. Skottelgoedwasser is 'n bonus.

Bronwen L - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bronwen L
Gesin met tieners

A lovely, spacious house with beautiful views.

We thoroughly enjoyed our 3 day stay at Ocean View. The house is easy to live in and accommodated us all very comfortably. Gareth was warm and welcoming and checked each day to see that we had all we needed. An easy walk to the sea and hiking trails made it perfectly situated. We will be back!

Poppie L - Feb 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Poppie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Pragtige 3-slaapkamer huis met lieflike uitsig oor see en uitstekende fasiliteite.

By ons aankoms was daar niemand om ons te ontvang nie. Gelukkig het iemand in die straat ons te hulp gesnel en kon ons kontak maak met die persoon wat die sleutel het. Die eienaar was in Frankryk en het nuwe reëlings getref. Die probleem was dat die eienaar nie ons selnr. gehad het nie en ons dus nie kon bereik nie. Daar moet dus in die toekoms seker gemaak word dat selfoonnommers ingesluit word in die aansoek vir verblyf.

Helen M - Des 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helen M
Gesin met tieners

Wonderful

No complaints.

Vanaf R2 100
per nag (vir 8 persone)
Vanaf R2 100
per nag (vir 8 persone)
Vanaf R2 100
per nag (vir 8 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 472 Chestnut Place, Morgan Bay, 5292, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6b96796dae6f466d2d9a901bdc8a7d06a97afb73b5549e29bdb7369af4736f42b1a5b69a65d104a4f80d5aebe17c18ba775c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100  per nag (vir 8 persone) 7 5 1 5 472 Chestnut Place Morgan Bay 5292 Oos-Kaap 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -32.709690283439 28.337323665619
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!