Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ocean View C403

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.1/5

FZP/CTHA Geverifieer

Eiendomme 73

Resensies 203

Jaar gelys 11

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 10 resensies vir Ocean View C403
Netheid
4.5/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Melissa M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa M
Gesin met tieners

Pragwoonstel met asemrowende see-uitsig.

Pragtige, skoon woonstel met asemrowende uitsigte oor die see en berg. Ten volle toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ocean View C403 se terugvoer

Hi Melissa

Thank you for taking the time to write us a review. It is always appreciated. I am glad to hear that you had such a great time and enjoyed the apartment. I hope that we welcome you back again soon.

Kind regards,
Jessica

Ocean View C403
Tania C - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tania C
Saam met eggenoot / lewensmaat

A lovely place.

Flat is well located, lovely sea views, love the washing machine. Did not use the dishwasher. My only negative comment would be the lack of DSTV and your living room couch and cushions were not clean. But, otherwise a lovely place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantal S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik.

Die woonstel is baie netjies en gerieflik. Die uitsig oor die see en tafelberg, is ongelooflik mooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maureen V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maureen V

Ocean View C403 is 'n pragtige woonstel met 'n wonderlike uitsig.

Ocean view C403 is 'n wonderlike woostel in 'n pragtige area, gerieflik. Netjies, maar nie skoon. Skoon kan defnitief verbeter word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ocean View C403 se terugvoer

Hi there Maureen, thank you for your feedback as we highly appreciate it and believe that there is always room for improvement. We hope to see you soon for you to experience this apartment in a beautiful way again.

Ocean View C403
Hb D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hb D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi uitsig oor die see, rustige omgewing, vriendelike mense.

Die gebou is baie netjies en veilig. Die inklok en uitklok werk baie maklik. Vriendelike diens, naby Kaapstad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heinrich L - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Wat 'n uitsig! Fantasties.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ocean View C403 se terugvoer

Hi Jaco

Thank you for your review, I am so pleased to hear how happy you are and that you enjoyed your stay with us. I hope that we see you again soon.

Have a lovely evening further.

Kind regards,
Jessica
CTHA Team

Ocean View C403
Gwyther G - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gwyther G

We used it as a base for family from New Zealand to see a bit of Cape Town.

Unfortunately, the invertor went off with load shedding, we needed extra lights and a gas plate. We had brought our own lights otherwise we would have been in darkness.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ocean View C403 se terugvoer

Hi Gwyther

I hope that you are well. I have investigated your review and I cannot seem to find any correspondence from yourself to us, we were not aware that the invertor was not working during your stay. Please be advised that there is 1 rechargeable light and it is standing next to the TV set, I have taken it up with management to add an additional rechargeable lamp especially as this is a 2 bedroom apartment, with regards to the gas plate, this is is something like the invertors we are pushing for our owners to consider but like everything it does take time.

I do apologise that your stay was not as perfect as you would have liked and please do let me know if you did report the invertor not functioning properly the entire purpose of it was to function for guests during loadshedding, I have asked maintenance to look at it and ensure it does not happen for our next guests.

I hope you have a lovely weekend.

Kind regards,
Jessica

Ocean View C403
Clive R - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clive R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kan dit aanbeveel.

Dit is 'n baie lekker plekkie met alles wat mens nodig het en veilige parkering.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ocean View C403 se terugvoer

Dankie Clive, ons waardeer dit op reg. Sien uit om jul sommer gou weer te sien. Groete, CTHA.

Ocean View C403
Mariana E - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana E

Baie netjies en skoon. Pad raas bietjie.

Agentskap wat verhurings doen se admin bietjie deurmekaar. Na 'n lang dag se reis is die laaste ding wat mens nodig het 'n hengse relaas oor apps wat afgelaai moet word, bewys van betaling en afskrifte van ID's wat ek voel 'n dag voor die tyd aan my gestuur kon gewees het. Dame wat ons ontvang het was nie baie professioneel nie en haar verduidelikings baie onsamenhangend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ocean View C403 se terugvoer

Hi Mariana, baie dankie vir jou gewaardeerde terugvoering. Ons is jammer dat die inboek bietjie lank vat en daarom stuur ons alle nodige informasie met die bevestiging epos en vra dat die goedjies gedoen word voor aankoms om seker te maak die inboek proses is nie so lank nie. Ons tel wel op dat baie mense nie die informasie lees nie en natuurlik opeindig om met aankoms 'n langdradige proses moet deurgaan wat dan nadelig op ons resensies is. Ons vra hartlik om verskoning en hoop regtig ons kan mense aanmoedig om tog maar hul dokumente te lees sodat ons die 'n meer aangename aankoms en verblyf kan maak vir almal. Groete, CTHA.

Ocean View C403
Lieve T - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lieve T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese uitsig en baie skoon en netjiese geriewe.

Woonstel het als in wat 'n mens nodig het. Miskien net iets in plek stel vir load shedding - flitse of kerse.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ocean View C403 se terugvoer

Hi Lieve. Ons is so bly jul het die verblyf geniet en sal definitief 'n herlaaibare lig en of globes aanskaf sommer onmiddelik.
Goed gaan julle en sien uit om jul gou weer te sien.
Groete CTHA Span

Ocean View C403
Vanaf R1 451
R1 451 R1 016
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 451
R1 451 R1 016
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 451
R1 451 R1 016
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coral-weg 11, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd6c75874c7a8a052ae86391e042abfc9720219a9df17658db9047f62ff805495deed6dfb438377938531ec10de06642439d1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 451 nouVanaf R1 016 per nag (plek vir 4) 10 5 1 5 11 Coral Road Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.818033314787 18.475230699406
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem