Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ocean View Family Beach House

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 650

Jaar gelys 12

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 5 resensies vir Ocean View Family Beach House
Netheid
3.0/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.6/5
Lanza K - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lanza K
Gesin met tieners

Goeie ligging, goeie diens, skoon en netjies, perfekte ligging, baie dankie.

Huis is netjies, ruim en skoon. Ons was 'n groot groep met tieners en het nooit in mekaar se pad gevoel nie. Area is veilig, huis is naby die see en ook stapafstand van Onrus se strand. WiFi en DSTV het nie met aankoms gewerk nie. WiFi is die volgende oggend uitgesorteer, maar is baie stadig. DSTV was buite werking vir die naweek. Maria het ons ingeboek en was die hele naweek beskikbaar. Sy het haar bes probeer met die DSTV. Die eienaar het ons ook gekontak en verskoning gevra vir die ongerief. Ons het lekker gekuier en sal vir seker weer so maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre C
Saam met vriende

Ruim, goed geleë maar kort onderhoud en 'n deeglike skoonmaak.

Die huis is ruim en goed toegerus. Sekuriteit is goed. 'n Blok van die oseaan af. Slegs 'n see-uitsig vanaf die boonste leefarea. Die omgewing is stil en rustig. Die huis het onderhoud nodig en 'n deeglike skoonmaak: Vuil mure, waterskade op mure en verf wat afdop. Die dreine was verstop. Die een badkamerlig besluit wanneer dit wil werk. Van die deurhandvatsels was gebreek. Die skottelwasgoedmasjien se deurhandvatsel is gebreek. Die WiFi het vir 2 dae nie gewerk nie en daarna het dit gewerk, maar was stadig. As daar probleme was wat aangemeld is by die huisbestuurder, was daar altyd verskonings.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andreas S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andreas S
Gesin met tieners

Dit was goed gewees.

Dit is 'n fantastiese huis, maar, aangesien die vorige inwoners nie betyds die huis verlaat het nie, kon die agente dit nie betyds vir ons skoonmaak nie. Ons het die stoof, borde, messe en glase skoongemaak voordat ons dit kon gebruik. Die voorste kamer se badkamer het baie onderhoud nodig en die huis kort 'n baie goeie "spring cleaning" van voor tot agter. Die res was goed gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ridhaa S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ridhaa S
Gesin met klein kinders

Amazing family vacation with great scenery.

Such an amazing house and a spectacular view. The beach was within walking distance, literally 2 minutes away.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pono Koos L - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pono Koos L
Saam met vriende

Needed a time out with friends and we got exactly what we needed.

Our stay with friends was stunning.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R3 750
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R3 750
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R3 750
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wes End-straat 5, Sandbaai, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA15b40982bd1521fdf57c6f6f1e0117276ff1c67d8952f29c1eb6f303e7fb193a565eb1b204b16490e4a39f40b3201892b7ae?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 750 per nag (plek vir 10) 5 5 1 5 5 Wes End Street Sandbaai 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.420496 19.187238
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem